Thursday, September 22, 2016

Stellenbosch Sakekamer: Netwerkfunksie 5 Oktober - Beyerskloof Wynlandgoed


Geagte belangstellende van die Stellenbosch Sakekamer

Vind asseblief aangeheg 'n uitnodiging asook die besprekingsvorm na die:

Stellenbosch Sakekamer se Netwerkfunksie op 05 Oktober 2016 te Beyerskloof Wynlandgoed:  17:30 

RSVP: asseblief voor of op  03 Oktober 2016.