FW: AHI Sakekamer van die jaar kompetisie 2016 / AHI Chamber of the year competition 2016
Subject: AHI Sakekamer van die jaar kompetisie 2016 / AHI Chamber of the year competition 2016
Die AHI Nooi alle geaffilieerde Sakekamers uit om in te skryf vir die Sakekamer van die jaar kompetisie 2016. Skryf in en staan 'n kans om die titel - AHI Sakekamer van die jaar 2016 - te bekom. Maak gebruik van die geleentheid om maksimum blootstelling te verseker.
The AHI invites all affiliated Chambers to take part in the Chamber of the year competition 2016. Stand a chance to win the Title - AHI Chamber of the year 2016 - gain maximum exposure through this opportunity. Klik hier vir die inskrywingsvorm / Click here for the entry form . Kontak ons gerus vir enige navrae. Please contact us should you have any queries. 012 348 5440 / marietavz@ahi.co.za