Geagte lede, vennote, en vriende van die AHIDie jaar 2016 is besig om tot 'n einde te kom en ons kyk terug op 'n jaar vol uitdagings, suksesse en leer ervaringe. Baie dankie aan elkeen wat die afgelope jaar hulpbronne, tyd en energie bygedra tot die AHI. In 2017 sien ons uit daarna om hande te vat, en ons verhouding(s) te bou en te versterk om 'n verskil in ons geliefde land te maak, met ons slagspreuk aan die kern van ons Besigheid - "Saam skep ons volhoubare welvaart"! Ons wens vir u en u gesin 'n feestyd gevul met vrede, vreugde en geluk toe. Wees veilig en rus goed want 2017 bring nuwe geleenthede en opwindende moontlikhede. Vriendelike groete, ------------------------------------------------------ Dear Members, Partners, Associates and Friends of the AHI The year 2016 is coming to an end and we look back at a year full of Challenges, Successes and learning experiences. Thank you to each and every one who contributed resources, time and energy to the AHI this past year. In 2017 we are looking forward to taking hands, to build and strengthen our relationship(s) and to make a difference in our beloved country - forging ahead with our slogan at the core of our business – “Together we create sustainable prosperity”! We wish for you and your family a festive season filled with peace, joy and happiness! Be safe and rest well for 2017 brings new opportunities and exciting possibilities. Kind regards, |
Friday, December 2, 2016
FW: Fees groete van die AHI / Season Greetings from the AHI
Monday, November 14, 2016
Stellenbosch Sakekamer Jaareindfunksie: 23 November 2016
MRB OESDAG, 3 Desember 2016, 10:00 - 16:00
Monday, November 7, 2016
FW: Fwd: STREET FEAST @ PSOS
| |
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |
Friday, November 4, 2016
AHI National Conference Panel discussions - video recordings.
| ||
|
Monday, October 17, 2016
FW: Safari ete 21 Oktober 2016
---
Heléne Nel
nms Malmesbury Sakekamer Bestuur
Roodstraat 9
Malmesbury
7300
Tel: 0769211163
FW: Mini-uitstallings te Rhebokskloof Wine Esate: 15 November 2016 vanaf 18:00
Geagte lid/belangstellende
Ons nooi julle hiermee uit om die Mini-Uitstallingsgeleentheid te Rhebokskloof Wine Estate op Dinsdag 15 November 2016 by te woon vanaf 18:00. Dit sal die afsluitingsfunksie van ons Sakekamer wees.
Sien aangehegte uitnodiging en nooi julle kliӫnte om saam met julle te kom kuier.
Vul asseblief meegaande vorm in en stuur dit terug na die kantoor, indien julle belangstel om uit te stal.
Geen drank of eetgoed mag die perseel binne gebring word nie.
Juan Casey gaan vir ons musiek maak.
Spreker: David Malherbe : "Mites aangaande goeie diens"
Is dit miskien moontlik dat elke uitstaller vir ons 'n "lucky draw" kan gee om die aand uit te gee? Word waardeer.
Daar is tans groot belangstelling en julle moet asseblief julle plekke vroegtydig boek.
Vriendelike Sakekamer groete,
Francis Nieuwoudt
SEKRETARIS
E-pos: info@drakensteinsakekamer.co.za
Foon nommer: 084 404 8995
E-Mail Disclaimer:
The information contained in this email and any of its attachments is confidential and subject to legal privilege of Drakenstein Sakekamer. It is intended solely for the intended recipient. If you are not the intended recipient, be advised that you have received this email in error and you may not under any circumstances disclose, copy, distribute, disseminate, forward, print or take action that relies on the content of this information. If you have received this email in error, please notify the sender and delete the material from any systems and destroy any copies.
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |
Uitstaande affiliasiegelde
Beste Sakekamers
Neem asb.kennis dat alle affiliasiegelde betaal moet word. Ons moet die geld oor betaal aan AHi Nasionaal en daar is sommige Sakekamers wat se betaling uitstaande is. Betaling moet geskied voor Vrydag, 21/10/2016. Indien u Sakekamer nog nie betaal het nie, kan u ongelukkig nie stem tydens die Nasionale vergadering nie.
NS: STUUR ASB.WEER DIE BESONDERHEDE VAN JUL SAKEKAMERS VIR ʼn VOLLEDIGE OPGRADERING. ALLE ALGEMENE JAARVERGADERINGS IS SEKER NOU AL VERANDER EN DAAR BEHOORT VERANDERINGE TE WEES T.O.V. VOORSITTERS, SEKRETARESSE ENS. EK BENODIG DIE NAAM EN TELEFOONNOMMER SOWEL AS DIE EPOS ADRESS VAN DIE VOORSITTER; ONDER-VOORSITTER EN DIE KANTOORBESTUURDER/ADMINISTRASIE PERSOON.
Lekker week.
Leonie Van Der Merwe
KANTOORBESTUURDER
AHI WES-KAAP
Posbus 6171, Tygerberg, 7536 Bellpark 3A, h/v Durban &
Tel: 021 823 6713 De Langestraat, Bellville, 7530
Sel: 074 960 2039 www.ahiwp.org.za
E-pos: info@ahiwp.org.za
Thursday, September 29, 2016
FW: MyCiTi Enews - September 2016
|
Nuusbrokkies vanaf die HUB
| |||||||||||||||
| |||||||||||||||
|
































