Friday, February 26, 2016

Ontbyt 11 Maart 2016

Geagte Voorsitter/Sekretaris

Wes – Kaap Sakekamer

 

Kobus Wiese

 


"From locker room to Boardroom"

WANNEER:  11 Maart 2016

WAAR:  Wiesenhof Coffees @ Boschenmeer

TYD:  08:00 – 10:00

BEDRAG:  R180.00 per persoon

RSVP: Voor 8 Maart 2016 by:

Francis Nieuwoudt

                084 404 8995 / info@paarlsakekamer.co.za

                Leonie van der Merwe

                074 960 2039 / info@ahiwp.org.za

 

 

 

Die Bestuur van AHi Wes-Kaap nooi u vriendelik uit na ʼn ontbyt sessie saam met Kobus Wiese te Wiesenhof @ Boschenmeer, Paarl.  (Sien asb.meegaande inligtingspamflet)  Die ontbyt sal om 8:00 begin en duur tot 10:00.  Na die ontbyt sal die Algemene Bestuur van die AHi We-Kaap te Boschenmeer vergader.  Alle voorsitters van die omliggende Sakekamers word hartlik uitgenooi om hierdie vergadering by te woon en meer te hoor te kom wat die AHi vir 2016 beplan.    Probeer asb.om so veel as moontlik iemand met elke geleentheid te stuur.  Sodoende hou ons ons oor op die grond en kan ons baie meer nou saam werk op sool vlak met Sakekamers.

 

Hierdie ontbytsessie sal nou elke 2 maande in verskillende streke aangebied word, waar die voorsitters of  ʼn afvaardiger na die ontbyt welkom is om in te sit en te vergader saam met die Bestuur van AHi Wes-Kaap.  Die volgende datums word beplan vir soortgelyke netwerksessie te same met ʼn vergadering nl.;

 

11 Maart 2016   -        Wynlande

20 Mei 2016                -        Tygerberg

22 Julie 2016               -        Stilbaai

23 September 2016    -        Clanwilliam

18 November 2016    -        Worcester

 

Koop asb.'n kaartjie!!!Kobus Wiese het geen bekendstelling nodig nie.  Dit beloof om ʼn aangename oggend te wees!!!

 

Leonie Van Der Merwe

KANTOORBESTUURDER

AHI WES-KAAP

 

Posbus 6171, Tygerberg, 7536              Bellpark 3A, h/v Durban &

Tel: 021 823 6713                                    De Langestraat, Bellville, 7530

Sel: 074 960 2039                                    www.ahiwp.org.za

E-pos: info@ahiwp.org.za