Sien asb onderstaande epos wat van Cerita Nagy, president van Suid Afrikaanse Raad van Besigheids Vroue.
Hulle het 'n kongres in Mosselbaai 17 Maart 2016.
Sal jul asb so gaaf wees om die inligting te versprei aan die sakekamers se lede.
Ons streekskongres word in Mosselbaai by die Garden Court Hotel Mosselbaai gehou. Dit is wel net ‘n halfdag kongres en sluit middagete in. Ons hoof spreker is die bekende Coenie de Villiers, dan is daar ook ‘n eerste sessie wat handel oor ‘Burn-out’ by sakevroue en ‘n sessie oor leierskap wat oor ons tema vir die jaar handel ‘Lead the Change’.Ons bied ook ons Sakevrou van die Jaar Kompetisie se streeksbeoordeling aan die 16de Maart en die streekswenners word aangekondig tydens die kongres. Indien jy enige sakevroue wil nomineer vir hierdie kompetisie is jy welkom. Die inligting is op ons webtuiste met die verskillende kategoriee waarvoor hul kan inskryf.Dankie vir julle ondersteuning, ek sien uit om van julle te hoor!Baie groeteCerita Nagy | SACBW President | NationalConfidential Note:This email may contain confidential and/or private information. If you received thisemail in error please delete and notify sender.





