Wednesday, September 10, 2014

Kontakbesonderhede van Sakekamers in die We-Kaap

Voorsitters/Sekretarisse

 

Ek heg die nuutste opgedateerde lys van kontakbesonderhede van die onderskeie Sakekamer vir u aandag aan.  Neem kennis dat ons ʼn Splinternuwe Sakekamer onder ons geledere het – Lambertsbaai.  Grabouw Sakekamer is nou ook weer aktief met ʼn nuwe bestuur.  Welkom aan die twee Sakekamers.  Jammer jul het al so bietjie van ons groot bedrywighede misgeloop, maar moenie teleurgesteld wees nie....ons gaan opmaak daarvoor!! Voorspoed met al jul aktiwiteite.   

 

Leonie Van Der Merwe

KANTOORBESTUURDER

AHI WES-KAAP

 

Posbus 6171, Tygerberg, 7536              Bellpark 3A, h/v Durban &

Tel: 021 823 6713                                    De Langestraat, Bellville, 7530

Sel: 074 960 2039                                    www.ahiwp.org.za

E-pos: info@ahiwp.org.za