Geagte Sakekamer Lid,
Weens onvermydelike omstandighede moes ons die spreker vir hierdie funksie verander. Indien u reeds u RSVP ingestuur het, versoek ons vriendelik dat u ons net weer kontak. Ons hoop dat u steeds die geleentheid sal bywoon.
Hierby aangeheg ‘n nuwe uitnodiging na die Weskus Sakekamer se funksie te Protea Hotel, Saldanha om 18:30 vir 19:00
Spreker: Abigail Links (Transnet Bestuurder Beplanning en Ontwikkeling)
Onderwerp: Transnet: Hawe en Spoorlyn Ontwikkeling
RSVP: Let asseblief op NIE LATER as Maandag, 15 September 2014 om 12:00 nie.
Vriendelike Groete,
Gerda van Zyl
Administratiewe Beampte
Posbus 144, Vredenburg, 7380
Tel: (022) 715 1968
Faks: 0866 98 3334
E-pos: info@weskussakekamer.co.za
Webtuiste: www.weskussakekamer.co.za
