Wes – Kaap Sakekamer
Kobus Wiese

"From locker room to Boardroom"
WANNEER: 11 Maart 2016
WAAR: Wiesenhof Coffees @ Boschenmeer
TYD: 08:00 – 10:00
BEDRAG: R180.00 per persoon
RSVP: Voor 8 Maart 2016 by:
Francis Nieuwoudt
084 404 8995 / info@paarlsakekamer.co.za
Leonie van der Merwe
074 960 2039 / info@ahiwp.org.za
Die Bestuur van AHi Wes-Kaap nooi u vriendelik uit na ʼn ontbyt sessie saam met Kobus Wiese te Wiesenhof @ Boschenmeer, Paarl. (Sien asb.meegaande inligtingspamflet) Die ontbyt sal om 8:00 begin en duur tot 10:00. Na die ontbyt sal die Algemene Bestuur van die AHi We-Kaap te Boschenmeer vergader. Alle voorsitters van die omliggende Sakekamers word hartlik uitgenooi om hierdie vergadering by te woon en meer te hoor te kom wat die AHi vir 2016 beplan. Probeer asb.om so veel as moontlik iemand met elke geleentheid te stuur. Sodoende hou ons ons oor op die grond en kan ons baie meer nou saam werk op sool vlak met Sakekamers.
Hierdie ontbytsessie sal nou elke 2 maande in verskillende streke aangebied word, waar die voorsitters of ʼn afvaardiger na die ontbyt welkom is om in te sit en te vergader saam met die Bestuur van AHi Wes-Kaap. Die volgende datums word beplan vir soortgelyke netwerksessie te same met ʼn vergadering nl.;
11 Maart 2016 - Wynlande
20 Mei 2016 - Tygerberg
22 Julie 2016 - Stilbaai
23 September 2016 - Clanwilliam
18 November 2016 - Worcester
Koop asb.'n kaartjie!!!Kobus Wiese het geen bekendstelling nodig nie. Dit beloof om ʼn aangename oggend te wees!!!
Leonie Van Der Merwe
KANTOORBESTUURDER
AHI WES-KAAP
Posbus 6171, Tygerberg, 7536 Bellpark 3A, h/v Durban &
Tel: 021 823 6713 De Langestraat, Bellville, 7530
Sel: 074 960 2039 www.ahiwp.org.za
E-pos: info@ahiwp.org.za












