Monday, October 20, 2014

FW: Weskus Sakekamer Jaareindfunksie Uitnodiging - 14 November 2014

 

Vind asseblief aangeheg u uitnodiging na die Jaareindfunksie op 14 November 2014

te Blue Bay Lodge, Saldanha om 18:30 vir 19:00.

 

Hierdie is ‘n spoggeleentheid wat u nie mag misloop nie – sitplekke is beperk (slegs 120 beskikbaar) en besprekings kom tans nog stadig in.   RSVP asseblief vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

U kan ook ‘n tafel bespreking doen – 10 persone per tafel.

 

Tydens hierdie geleentheid word die Sake-onderneming en Sekretaresse van die Jaar ook aangewys.

 

Maak asseblief melding van Halaal voorkeure.

 

RSVP voor of op 1 November 2014 – 022 715 1968 / info@weskussakekamer.co.za

 

Vriendelike Groete,

 

Gerda van Zyl

Administratiewe Beampte

 

 

 

 

 

 


Posbus 144, Vredenburg, 7380

Tel: (022) 715 1968

Faks: 0866 98 3334

E-pos: info@weskussakekamer.co.za

Webtuiste: www.weskussakekamer.co.za