Subject: FW: AHI NASIONALE KONGRES 2014: SLUITINGSDATUM VIR REGISTRASIES VERLENG TOT 7 OKTOBER 2014
Geagte lid,
Dit is vir ons aangenaam om te kan bevestig dat Minister Lindiwe Sizulu, Minister van Kleinsake, ook haar bywoning en voorlegging by die 2014 Kongres bevestig het.
Hoewel ons aangedui het dat die registrasies op 30 September sluit, verleen ons graag hiermee uitstel vir registrasies tot 7 OKTOBER 2014.
Soos u sal merk, is ons sprekers vir vanjaar se Kongres weer eens van hoë gehalte en ons maak staat op ons lede en sakekamers om hierdie geleentheid te ondersteun.
Sakelede, Korporatiewlede en Sakekamerlede wat reeds bespreek het word versoek om hierdie e-pos te ignoreer.
Vriendelike groete
MARIETA VAN ZYL
KONGRES KOöRDINEERDER




