Wednesday, October 1, 2014

FW: Insake AHi Geouditeerde Finansile State

 

 

Aan alle AHi-kongresgangers, voorsitters van sakekamers, provinsiale en nasionale raad, voorsittersforum, sakelede, silwersakelede, korporatiewe lede en trustees

 

Insake AHi Geouditeerde Finansile State

 

Aan diegene wat sukkel om die vorige skakel oop te maak, hiermee ‘n ander skakel.

 

http://ahisites.co.za/blog/2014/09/26/ahi-financials-2014/

 

Neem ook kennis dat u vrae oor die state wil stel by die AJV dit teen Dinsdag 7 Oktober 2014  aan die voorsitter van die Ouditkomitee Theo van Wyk by  vwtheo@telkomsa.net gestuur moet word.

 

Dankie

 

 

Christo Owen van der Rheede

Uitvoerende Hoof  / Chief Executive Officer

 

Tel:  (+27) 12 348 5440; Sel:  (+27) 83 380 3492; Faks:  (+27) 12 348 8771; Web:  www.ahi.co.za

 

 

From: Christo Van Der Rheede
Sent: 26 September 2014 05:05 PM
To: Lorraine Lefyedi (lorraine@ahi.co.za)
Cc: Ria Goosen; Marieta van Zyl
Subject: Aan alle AHi-kongresgangers, voorsitters van sakekamers, provinsiale en nasionale raad, voorsittersforum, sakelede, silwersakelede, korporatiewe lede en trustees

 

Aan alle AHi-kongresgangers, voorsitters van sakekamers, provinsiale en nasionale raad, voorsittersforum, sakelede, silwersakelede, korporatiewe lede en trustees

 

Vind aangeheg die volgende stukke ter voorbereiding van die AHi-kongres:

 

·         Die Kongresprogram

·         AHi Strategiese en Operasionele Werksdokument

·         Notule AJV

·         Skakel na Geouditeerde Finansiële State by http://ahisites.co.za/wp-content/uploads/2014/09/Financial2014.pdf

·         Profiel van kandidate wat staan vir die onderskeie verkiesings van AHi-president, eerste en tweede president

·         AHi Draft  Order of Speakers

·         AHi Small Business Start-up Project

 

Groete

 

 

Christo Owen van der Rheede

Uitvoerende Hoof  / Chief Executive Officer

 

Tel:  (+27) 12 348 5440; Sel:  (+27) 83 380 3492; Faks:  (+27) 12 348 8771; Web:  www.ahi.co.za