Beste Lede:
Vandag oor ʼn maand sit ons alweer agteroor gesels oor watter groot sukses die AHi Wes-Kaap Kongres was. Dit is ʼn unieke geleentheid wat jul nie misloop mag word nie...en die lekkerste van alles – dit is sommer so op ons almal se voorstoep – Pearl Vallei Gholf Landgoed, Paarl. Doen asb.jul besprekings!!!!
Lekker dag.
Leonie Van Der Merwe
KANTOORBESTUURDER
AHI WES-KAAP
Posbus 6171, Tygerberg, 7536 Bellpark 3A, h/v Durban &
Tel: 021 823 6713 De Langestraat, Bellville, 7530
Sel: 074 960 2039 www.ahiwp.org.za
E-pos: info@ahiwp.org.za

