Friday, July 29, 2016
Free Business Optimisation Workshop
FW: Radio KC 20 jaar oud: Middagete te Bethel Congrugational Church: 25 September 2016
Vir u inigting. Goeie bemarking vir jul Sakekamers,
Leonie Van Der Merwe
KANTOORBESTUURDER
AHI WES-KAAP
Posbus 6171, Tygerberg, 7536 Bellpark 3A, h/v Durban &
Tel: 021 823 6713 De Langestraat, Bellville, 7530
Sel: 074 960 2039 www.ahiwp.org.za
E-pos: info@ahiwp.org.za
Thursday, July 28, 2016
South Africa: Unemployment in South Africa vs the rest
The ILO ranks us as the ninth-worst country for unemployment, but the worst overall when ranked among mature and developing economies.
|
#
|
Country
|
Population
|
Unemployment rate
|
1
|
Djibouti
|
899 598
|
53.0%
|
2
|
Solomon Islands
|
594 934
|
34.9%
|
3
|
Mauritania
|
4 166 463
|
31.1%
|
4
|
Reunion
|
867 214
|
30.0%
|
5
|
Gambia
|
2 054 986
|
29.9%
|
6
|
Bosnia and Herzegovina
|
3 802 134
|
29.4%
|
7
|
Macedonia
|
2 081 012
|
28.1%
|
8
|
Lesotho
|
2 160 309
|
28.0%
|
9
|
South Africa
|
54 978 907
|
26.7%
|
10
|
Guadeloupe
|
470 547
|
26.4%
|
11
|
Swaziland
|
1 304 063
|
25.4%
|
12
|
Palestine
|
4 797 239
|
25.3%
|
13
|
Namibia
|
2 513 981
|
24.7%
|
14
|
Greece
|
10 919 459
|
24.6%
|
15
|
French Guiana
|
275 688
|
24.4%
|
16
|
Martinique
|
396 364
|
23.4%
|
17
|
Mozambique
|
28 751 362
|
22.1%
|
18
|
Spain
|
46 064 604
|
21.5%
|
19
|
Libya
|
6 330 159
|
20.6%
|
20
|
Gabon
|
1 763 142
|
20.5%
|
Wednesday, July 27, 2016
Sanlam Top Destinations Awards/Toekennings
|
|
Tuesday, July 26, 2016
Kongres - Kongres - Kongres -23 September 2016
AHI KONGRES!!!!!!AHI KoNgReS!!!!!!
Maak julle reg vir Vrydag, 23 September 2016 – en NIE MEER op 18/19 Augustus 2016 NIE –
MAAR 23 SEPTEMBER 2016 om 8:00
Die Kongres sa slegs op 1 dag plaasvind te Rhebokskloof, Paarl. Gedurende die Kongres sal daar ʼn dinamiese Spreker die Kongresgangres toespreek. Tydens die Kongres sal die jaarlikse toekennings van bv. Sakekamer van die Jaar ens.ens ook plaasvind. Direk na die Kongres sal die Algemene Jaarvergadering vir die Bestuur van 2016/2017 plaasvind. Dit is dus baie belangrik dat die onderskeie Voorsitters, onder-voorsitters en sommer alle lede van die onderskeie Sakekamers die Kongres bywoon. ʼn Lekker tyd om weer ou Sake Kennise te sien, en nuwe bande te smee.
Verder, inligting volg later.
Leonie Van Der Merwe
KANTOORBESTUURDER
AHI WES-KAAP
Posbus 6171, Tygerberg, 7536 Bellpark 3A, h/v Durban &
Tel: 021 823 6713 De Langestraat, Bellville, 7530
Sel: 074 960 2039 www.ahiwp.org.za
E-pos: info@ahiwp.org.za



