Wednesday, July 27, 2016

Sanlam Top Destinations Awards/Toekennings

View this email in your browser

Sanlam Top Destinations Awards/Toekennings

Beste AHi lede, neem asb. kennis van die geleentheid hieronder.

Indien jy `n besigheid in die gasvryheidsbedryf besit, dan bied die Sanlam Top Destinations Awards  `n wonderlike geleentheid vir jou om erken te word deur jou gaste en om skouers te skuur met jou eweknieĆ«.
 
Sanlam is die titel borg van die Sanlam Top Destinations Awards.
 
Volg asseblief hierdie skakel vir al die inligting oor hierdie kompetisie, die pryse wat gewen kan word en hoe om in te skryf:
www.topdestinationawards.co.za
 
Groete,
Die AHI Span

Telefoon nommer / Telephone number: 012 348 5440
Epos adres / email address: leandred@ahi.co.za
 






This email was sent to ahi-nuus@worcesterbusiness.co.za
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
AHI · 342 Rosemary ave, Lynnwood · Pretoria, Gp B-0204 · South Africa

Email Marketing Powered by MailChimp