Tuesday, July 26, 2016

Kongres - Kongres - Kongres -23 September 2016

AHI KONGRES!!!!!!AHI KoNgReS!!!!!!

 

Maak julle reg vir Vrydag, 23 September 2016 – en NIE MEER op 18/19 Augustus 2016 NIE –

 

MAAR 23 SEPTEMBER  2016 om 8:00

   

 

Die Kongres sa slegs op 1 dag plaasvind te Rhebokskloof, Paarl.  Gedurende die Kongres sal daar ʼn dinamiese Spreker die Kongresgangres toespreek.  Tydens die Kongres sal die jaarlikse toekennings van bv. Sakekamer van die Jaar ens.ens ook plaasvind.  Direk na die Kongres sal die Algemene Jaarvergadering vir die Bestuur van 2016/2017 plaasvind.  Dit is dus baie belangrik dat die onderskeie Voorsitters, onder-voorsitters en sommer alle lede van die onderskeie Sakekamers die  Kongres bywoon.  ʼn Lekker tyd om weer ou Sake Kennise te sien,  en nuwe bande te smee.

 

Verder, inligting volg later.

 

Leonie Van Der Merwe

KANTOORBESTUURDER

AHI WES-KAAP

 

Posbus 6171, Tygerberg, 7536              Bellpark 3A, h/v Durban &

Tel: 021 823 6713                                    De Langestraat, Bellville, 7530

Sel: 074 960 2039                                    www.ahiwp.org.za

E-pos: info@ahiwp.org.za