Tuesday, March 24, 2015

Bestuurbesonderhede

Geagte Sekretarisse/voorsitters

 

Moet asb.nie nalaat om hierdie kantoor in kennis te stel van enige verandering op jou Bestuur nie.  Almal begin nou met hul AJV en moontlik is daar veranderings.  Stuur daardie besonderhede asb. So gou as moontlik aan. 

 

Lekker dag.

 

Leonie Van Der Merwe

KANTOORBESTUURDER

AHI WES-KAAP

 

Posbus 6171, Tygerberg, 7536              Bellpark 3A, h/v Durban &

Tel: 021 823 6713                                    De Langestraat, Bellville, 7530

Sel: 074 960 2039                                    www.ahiwp.org.za

E-pos: info@ahiwp.org.za