Monday, January 23, 2017

Bydrae tot rampfonds.

Geagte Voorsitters

 

Hoop dit gaan nog goed met almal.  "n Baie geseënde en voorspoedige 2017 vir u, familie en besigheid. 

 

So met die intrap waar goeie wense oorgedra word vir 2017,  is daar alreeds baie van ons lede wat groot verliese gely het vroeg in 2017.  Die brande regoor die Wes-Kaap het groot verwoesting gesaai aan eiendom, landbou asook lewensverlies.

 

Stilbaai Sakekamer het ʼn versoek gerig tot die AHi Wes-Kaap om te help met ʼn finansiële bydrae.  Aangesien Stilbaai area as ʼn rampgebied verklaar is agv.die brande wil die AHi Wes-Kaap Sakekamer  ʼn dringende versoek rig tot al die Sakekamers om ʼn bydrae te maak waar moontlik.  Paarl Sakekamer het alreeds die inisiatief geneem om in hul area die Brandweer met donasies te help, asook die persone wat verliese gely het.  Baie dankie Paarl Sakekamer.  Al is die bydrae hoe klein, dit maak nie saak nie, saam kan ons ʼn  verskil maak.  Glo my, vir diegene wat die bydraes ontvang is dit miljoene werd. 

 

Indien u ʼn donasie wil maak, betaal dit asb.in die AHi Wes-Kaap se rekening met die verwysing: BRAND.  Alle donasies sal dan in 1 betaling oorbetaal word aan Stilbaai Sakekamer wat dit weer sal oorbetaal in die Rampfonds wat gestig is.  Smit Prokureurs Ingelyf sal die Rampfonds bestuur.

 

AHI Wes-Kaap

ABSA: 4075892498

Verw:  BRAND

 

Voorspoedige week.  Moontlik val die reën die week☺

 

Leonie Van Der Merwe

KANTOORBESTUURDER

AHI WES-KAAP

 

Posbus 6171, Tygerberg, 7536              Bellpark 3A, h/v Durban &

Tel: 021 823 6713                                    De Langestraat, Bellville, 7530

Sel: 074 960 2039                                    www.ahiwp.org.za

E-pos: info@ahiwp.org.za

 

Wednesday, January 18, 2017

Fw: Confirmation of payment

Good day,

 

Sorry for the delay, was busy all day. Please find confirmation of payment attached

 

Kind regards,

 

Betty

Account Controller

Tuesday, January 17, 2017

FW: "SAVE THE DATE" - POTJIEKOSKOMPETISIE 17 FEBRUARIE 2017 TE LE BAC ESTATE

 

 

Subject: "SAVE THE DATE" - POTJIEKOSKOMPETISIE 17 FEBRUARIE 2017 TE LE BAC ESTATE

 

 

Geagte Sakekamer lid

 

‘n Voorspoedige 2017 word julle toegewens!

 

Ons beplan ‘n Potjiekoskompetisie wat op Vrydag, 17 Februarie 2017 vanaf 15:00 by le Bac Estate gaan plaasvind.

 

Die komitee word saamgestel deur Hanno Koen van Rawson Properties.  Die kontakbesonderhede van Hanno is 079 969 6396/hanno.koen@rawson.co.za.

 

Daar word gesoek na pryse vir die kompetisie en kennisgewings sal nog aan almal uitgestuur word.

 

Ons gaan poog om ander Sakekamers uit te daag en verskillende groepe besighede gaan teen mekaar te staan kom.

 

Hou asseblief die datum oop en kom kuier lekker saam met ons!

 

 

Vriendelike Sakekamer groete,

 

Francis Nieuwoudt

SEKRETARIS

 

E-pos: info@drakensteinsakekamer.co.za

Foon nommer: 084 404 8995

 

E-Mail Disclaimer: 

The information contained in this email and any of its attachments is confidential and subject to legal privilege of Drakenstein Sakekamer. It is intended solely for the intended recipient. If you are not the intended recipient, be advised that you have received this email in error and you may not under any circumstances disclose, copy, distribute, disseminate, forward, print or take action that relies on the content of this information. If you have received this email in error, please notify the sender and delete the material from any systems and destroy any copies.

 

 

 


Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

 

Monday, January 16, 2017

FW: SAYING GOODBYE

 

 

 

Dear AHI Members and Colleagues  

 

 

It’s Time to Say Goodbye. Thank you for being part of this exciting journey. My chapter at AHI has come to an end. It was really a pleasure working with all of you. “They say change is as good as a holiday, I believe so”

 

As of 16 January 2017, I will not be available for any queries, for AHI related issues please be so kind to contact Ms Leandre du Plessis on lendred@ahi.co.za and for AHI Employers Organization please contact Ms Marieta van Zyl on marietavz@ahi.co.za

 

 

Thank you all and have a prosperous 2017.

 

 

 

 

 

 

FW: Brief aan lede

-----Original Message-----
From: Malmesbury Sakekamer [mailto:info@sakekamer.co.za]
Sent: 11 Januarie 2017 04:21 NM.
To: Riaan Van Zyl <riaan@vanzylvennote.co.za>; T S P Vennote <sstemmet@tsplaw.co.za>; Petrus Venter <austra@wcaccess.co.za>; Christel Versfeld <christelversfeld@gmail.com>; Vicky <vicky@sanlam4u.co.za>; Inus Viljoen <crv@wcaccess.co.za>; Johan Viljoen <johan@diecourant.co.za>; Reinhard Visser <kantoor@landstaal.co.za>; Jacques Viviers <jacques@burquip.co.za>; AHI Weskaap <info@ahiwp.org.za>
Subject: Brief aan lede


Groete
---
Heléne Nel
nms Malmesbury Sakekamer Bestuur

Roodstraat 9
Malmesbury
7300

Tel: 0769211163