Friday, December 2, 2016

FW: Fees groete van die AHI / Season Greetings from the AHI

 

 

 

Geagte lede, vennote, en vriende van die AHI

 

Die jaar 2016 is besig om tot 'n einde te kom en ons kyk terug op 'n jaar vol uitdagings, suksesse en leer ervaringe.

 

Baie dankie aan elkeen wat die afgelope jaar hulpbronne, tyd en energie bygedra tot die AHI. In 2017 sien ons uit daarna om hande te vat, en ons verhouding(s) te bou en te versterk om 'n verskil in ons geliefde land te maak, met ons slagspreuk aan die kern van ons Besigheid - "Saam skep ons volhoubare welvaart"!

 

Ons wens vir u en u gesin 'n feestyd gevul met vrede, vreugde en geluk toe. Wees veilig en rus goed want 2017 bring nuwe geleenthede en opwindende moontlikhede.

 

Vriendelike groete,

 

------------------------------------------------------

 

Dear Members, Partners, Associates and Friends of the AHI

 

The year 2016 is coming to an end and we look back at a year full of Challenges, Successes and learning experiences.

 

Thank you to each and every one who contributed resources, time and energy to the AHI this past year. In 2017 we are looking forward to taking hands, to build and strengthen our relationship(s) and to make a difference in our beloved country - forging ahead with our slogan at the core of our business –

 “Together we create sustainable prosperity”!

 

We wish for you and your family a festive season filled with peace,

joy and happiness!  Be safe and rest well for 2017 brings new opportunities and exciting possibilities.

 

Kind regards,

 

 

 

 

 

 

 

 

FW: Skakel vandag en maak seker jy mis nie die geleentheid nie !!!!

 

 

 

 


This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

 

Monday, November 14, 2016

Stellenbosch Sakekamer Jaareindfunksie: 23 November 2016

Geagte lid en belangstellende van die Stellenbosch Sakekamer

Vind asseblief aangeheg u uitnodiging asook die besprekingsvorm na die:

Stellenbosch Sakekamer se Jaareindfunksie op 23 November 2016 te L'Avenir:  18h15 vir 18h30 

RSVP: asseblief voor of op 17 November 2016

c.+27 (0)83 232 7275
t. +27 (0)21 882 9872
f. +27 (0)86 563 6713
a. Main Office: 2 Meson Close, Techno Park, Stellenbosch, 7600 
    Satelite Office:  Unit 29 Andmar Building, Corner of Ryneveld and Church Street, Stellenbosch, 7600
p. P.O. Box 12700, Die Boord, Stellenbosch, 7613

If you're not the addressee, don't view or use this e-mail. Terminate and destroy if received in error and notify sender. Precautions were taken, but viruses and similar risks are omnipresent. The use of this e-mail and attachments are entirely at recipient's peril. Email disclaimer and company information 

MRB OESDAG, 3 Desember 2016, 10:00 - 16:00


Middag Lede

Net 'n herinnering dat die Sakemaker, in samewerking met die Museum en die Moorreesburger hiedie jaar weer die OESDAG aanbied wat by die museum se gronde gehou sal raak. Sien asb uitnodiging aangeheg.

Dit gaan 'n heerlike dag wees met 'n lekker pretloop onder leiding van Thomas Electric, 'n Biertent en kos verkope. Die Sakekamer hou ook by die geleentheid hulle beroemde ''Potjie met 'n Twist".

Potte beskikbaar is as volg:
Seekos
Hoender
Skaap

Pot kaartjies sal R40 beloop en kan vooraf by die volgende plekke gekry raak:
Boland Diesel @ Ennerien
Museum @ Tania
Toerisme @ Christine
Overberg Agri @ Babsie
Desert Rose Padstal @ Sonia

Daar sal ook op die dag 'n paar kaartjies beskikbaar wees, maar moet asb nie wag tot dan nie. Daar is net 'n aantal beskikbaar.

Graag nooi ons U almal uit om ons te ondersteun en die dag saam met ons te kom geniet :)

Ennerien Aucamp
Sekretaresse: MOORREESBURG SAKEKAMER
Tel nr: 084 307 3855

Rocco De Villiers Kaartjies nou beskikbaar