Wednesday, May 11, 2016

Nasionale Instituut vir Dowes Gedenkloop 135 Jaar

Versprei en ondersteun asb.waar moontlik.


Sien asb skrywe aangeheg. 

Monday, May 9, 2016

FW: Ledevergadering 17 Mei 2016

Subject: Ledevergadering 17 Mei 2016

Aangeheg is die uitnodiging na ons Ledevergadering op 17 Mei 2016.Antwoord asb so spoedig moontlik voor of op 13 Mei 2016

Groete
Heléne Nel
nms Malmesbury Sakekamer Bestuur

Roodstraat 9
Malmesbury
7300

Tel: 0769211163

FW: 160601 Uitnodiging Algemene Jaarvergadering 1 Junie 2016 (2).pptx

 

Geagte lid of belangstellende

 

Ontvang hiermee ‘n Uitnodiging na ons Algemene Jaarvergadering wat op Woensdag 1 Junie 2016 om 19:00 te Paarl Stadsaal gaan plaasvind.

 

R S V P :  Voor 25 Mei 2016 asseblief.

 

Vriendelike Sakekamer groete

 

Francis Nieuwoudt

SEKRETARIS

 

E-pos: info@drakensteinsakekamer.co.za

Selfoonnommer: 084 404 8995

 

E-Mail Disclaimer: 

The information contained in this email and any of its attachments is confidential and subject to legal privilege of Drakenstein Sakekamer. It is intended solely for the intended recipient. If you are not the intended recipient, be advised that you have received this email in error and you may not under any circumstances disclose, copy, distribute, disseminate, forward, print or take action that relies on the content of this information. If you have received this email in error, please notify the sender and delete the material from any systems and destroy any copies.

 

 

 

 


This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

 

Thursday, April 21, 2016

Netwerk Ontbyt te Vendome Estate


Geagte Sakekamerlid en belangstellende

Ontvang hiermee ‘n uitnodiging na ons Netwerk Ontbyt wat op Vrydag, 13 Mei 2016 om 08:00 te Vendome Estate, Paarl gaan plaasvind.

R S V P:  Voor 10 Mei 2016

Vriendelike Sakekamer groete

Francis Nieuwoudt
SEKRETARIS

Foon nommer: 084 404 8995

E-Mail Disclaimer: 
The information contained in this email and any of its attachments is confidential and subject to legal privilege of Drakenstein Sakekamer. It is intended solely for the intended recipient. If you are not the intended recipient, be advised that you have received this email in error and you may not under any circumstances disclose, copy, distribute, disseminate, forward, print or take action that relies on the content of this information. If you have received this email in error, please notify the sender and delete the material from any systems and destroy any copies.



AHI Aankondiging: Dins 19 April 2016

Die AHI is besig om ‘n groeifase te beleef.  Dit bring mee groter verantwoordelikhede, verpligtinge en opwindende geleenthede. 

Daarom is dit met genoeƫ om aan te kondig dat die Direksie besluit het om vanaf 18 April 2016 vir Mnr Theo van Wyk aan te stel as AHI Interim COO. Theo bly aan as Besturende Direkteur van ABCONN. Die beweegrede hiermee is ook om oor die volgende paar maande die AHI en sekere ABCONN aktiwiteite beter te belyn.

Ons verwelkom Theo hartlik as deel van die AHI span. Ons is verseker dat met sy jarelange betrokkenheid en ervaring by die AHI asook insig en kennis van die sakegemeenskap hy ‘n beduidende positiewe en konstruktiewe bydrae tot die uitbou van die AHI se missie gaan lewer.  Ons wens hom en die res van die span net die beste toe, en, ons sien met graagte uit na de verdere bou van ‘n nog sterker band tussen al die AHI strukture.

Vriendelike groete

ERNEST MESSINA 
HOOF UITVOERENDE BEAMPTE