Wednesday, June 10, 2015

FW: AHI Wes Kaap Kongres: 22 en 23 Julie 2015 te Pearl Valley Estate

VOORSITTERS, SEKRETARISSE EN MEDE LEDE

 

Verlede jaar was dit ʼn reuse sukses en hierdie jaar kon die Sakemanne/vroue nie wag dat die Kongres moet aanbreek nie.  Ontvang hiermee die uitnodiging na die Gala dinee op 22 Julie 2015 en die Kongres die volgende dag op 23 Julie 2015 te Pearl Valley Gholf landgoed.

 

Orton King versoek alle voorsitters van die onderskeie Sakekamers in die Wes-Kaap om hierdie 2 geleenthede by te woon.  Neem ook asb.die inisiatief om ʼn ander afgevaardiger na die Kongres te stuur indien u dit nie kan bywoon nie.  Tydens die Kongres is daar top Sprekers van regoor die land.  Goeie besprekingspunte, insette word verwag!!!  Terwyl u u kennis verbreed aangaande die ekonomie van Kleinsake in die Streke van die Wes-Kaap,  kan u ook gebruik maak van hierdie wonderlike netwerk geleentheid om ander afgevaardigers van verskeie Sakekamers in die Wes-Kaap te ontmoet en idees uit te ruil.   Unieke geleentheid vir die Sakemanne/vroue in u kontrei om te kan sien wat die AHI vir hul besigheid kan beteken.  Versprei die woord...op  22 Julie en 23 Julie is die Kaap weer Hollands!!!

 

Direk na die Kongres sal die Algemene Jaarvergadering van die Wes-Kaap plaasvind om 16:00. Maak asb.seker dat u verteenwoordigers ook sal agterbly vir die Jaarvergadering.  Die idee is om ʼn verteenwoordiger te verkies uit die 6 verskillende Munisipale Distrikte.  U teenwoordigheid is dus baie belangrik.

 

***Een van die aspekte van ʼn geslaagde Kongres beteken dat administrasie vlot afgehandel moet word.  Ek rig dus ʼn vriendelike versoek tot u een en almal om asb.so spoedig moontlik ʼn bespreking te doen***

 

Leonie Van Der Merwe

 

 

 

 

 

Tuesday, June 9, 2015

FW: COLOURFUL KOI DISPLAY AT NEW PET EXPO / KLEURVOLLE KOI VISSE BY NUWE TROETELDIER EKSPO

 

<image001.jpg>

MEDIA RELEASE                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                              No Embargo

<image002.jpg>PHOTO 1: A fascinating Koi fish exhibition and interactive demonstration sessions and valuable advice will be part of the first Mega PETex at the Mega Park, Bredasdorp from 1 – 4 July. Photo: Servaas de Kock

Colourful Koi display at new family pet expo

Load shedding poses serious challenges to pet fish owners. Also exposed to the threats of electricity shortages, exotic Koi fish owners need to make low energy plans. Learning how to manage Koi dams and gardens under these conditions as one of many critical consequences of load shedding will be discussed at the first Mega PETex in the first week of July in the Overberg.

Exotic Koi (Japanese Carp, also called Nishikigoi) are rich in history, high in value and plays an important role in the international pet business. They are often kept as pets in garden and office water features. Being a koi fish owner also calls for responsibilities which need to be taken seriously like with keeping any other household pet. Maintaining good water quality is just as important as one would keep your yard clean if you have dogs.

A fascinating Koi fish exhibition and interactive demonstration sessions as well as valuable advice will be part of the first Mega PETex at the Mega Park, Bredasdorp from 1 – 4 July. Servaas de Kock, expert Koi aquaculturalist and co-author of Living Jewels (2006), Koi - handbook on keeping Nishikigoi (2006) and The Koi Shop (2015) will host these sessions and everyone interested will be welcome.

De Kock, who is as passionate about Koi fish as he is about life, has supplied show-quality fish to   koi-keepers, dealers and breeders around the world. Koi fish that meet the requirements to enter and win international shows are literally worth their weight in gold and South-Africans have caught on to Koi-keeping for both its aesthetic and financial value, says de Kock.

The first local Koi fish show dates back to 1990 in Johannesburg, two years after the South African Koi Keepers Society (SAKKS) was formed. Since then it has grown to a diverse industry of producers, importers and a wide range of local and imported products both for maintaining the fish and ponds.

Recently in Wenatchee, Washington police investigated the theft of more than 40 high-priced fish from a pond outside a local restaurant. Only five of the exotic Koi were recovered. According to the owner someone came to "take her kids".

It is not difficult to keep Koi, but home owners need to follow some simple guidelines. Owners must therefore be thoroughly informed on all the aspects of Koi-keeping. Keepers and breeders alike can look forward to informative sessions where De Kock will address the importance of the aesthetic and biological factors, but also the how to of building a dam and regulating the chemical composition of the water.

Mega PETex will be hosted in the all-weather indoor BKB & Voermol expo centres at Mega Park, Bredasdorp from 09:00 – 17:00 Wednesday, 1 to Saturday, 4 July. Visitors will have the opportunity to engage with pet experts, watch animal shows and demos, horse exhibitions and interactive horse shows; enjoy an indoor leisure garden and buy the latest pet accessories. Follow Mega PETex on Facebook for the full programme.

For more information regarding Mega PETex contact Pikkie Louw on 082 566 5880 or at pikkie@agrimega.co.za  and Lizelle du Toit on 028 424 2890 or lizelle@agrimega.co.za.

MEDIA NAVRAE & HOë RESOLUSIE FOTO'S: Lynn-Ann du Preez - 079 075 7813 / media@agrimega.co.za

8 Junie 2015

Kleurvolle Koi-uitstalling by nuwe troeteldier ekspo

FOTO 1: 'n Fassinerende Koi-vis uitstalling met interaktiewe demonstrasie sessies sowel as waardevolle advies sal deel wees van die eerste Mega PETex by die Mega Park, Bredasdorp 1-4 Julie. Photo: Servaas de Kock

Beurtkrag hou ernstige uitdagings vir troeteldier vis eienaars in. Eksotiese Koi vis eienaars sal lae energie planne moet maak aangesien hulle blootgestel word aan die gevare van elektrisiteit tekorte. Kom leer hoe om Koi damme en tuine te bestuur as een van die baie kritieke gevolge van beurtkrag wanneer dit tydens die eerste Mega PETex in die eerste week van Julie in die Overberg bespreek sal word.

Eksotiese Koi (Japannese karp, ook genoem Nishikigoi) is ryk in geskiedenis, het n hoë waarde en speel 'n belangrike rol in die internasionale troeteldier bedryf. Hulle word dikwels as troeteldiere in die tuin aangehou en is deel van moderne kantore se  water funksies. Koi vis eienaars het ernstige verantwoordelikhede soos met die behoud van enige ander huishoudelike troeteldier. Die handhawing van goeie gehalte water is net so belangrik soos wat jy  die erf sou skoon hou as jy honed gehad het.

'n Fassinerende Koi vis uitstalling en interaktiewe demonstrasie sessies sowel as waardevolle advies sal deel wees van die eerste Mega PETex by die Mega Park in Bredasdorp vanaf 1-4 Julie. Servaas de Kock, kundige Koi aquaculturalist en mede-skrywer van Living Jewels (2006), Koi - handboek op die behoud van Nishikigoi (2006) en Die Koi Shop (2015) sal die gasheer van hierdie sessies wees en almal wat belangstel, is welkom.

De Kock, wat so passievol oor Koi visse is as wat hy oor die lewe is, verskaf skou gehalte Koi vis aan Koi aanhouers, handelaars en telers regoor die wêreld. Koi visse wat voldoen aan die vereistes om internasionale skoue te betree en te wen is letterlik hul gewig in goud werd en Suid-Afrikaners het begin Koi visse aanhou vir beide die estetiese en finansiële waarde, sê De Kock.

Die eerste plaaslike Koi skou dateer terug na 1990 in Johannesburg, twee jaar ná die Suid-Afrikaanse Koi Keepers Society (SAKKS) gestig is. Sedertdien het dit gegroei tot 'n diverse bedryf van produsente, invoerders en 'n wye verskeidenheid van plaaslike en ingevoerde produkte vir  instandhouding van visse en damme.

Onlangs in Wenatchee, Washington het polisie ondersoek ingestel na die diefstal van meer as 40 hoë prys vis uit 'n dam buite 'n plaaslike restaurant. Slegs vyf van die eksotiese Koi was verhaal en volgens die eienaar het iemand gekom het en "haar kinders geneem".

Dit is wel nie moeilik om Koi te hou nie, maar die huis-eienaars moet 'n paar eenvoudige riglyne volg. Eienaars moet dus deeglik ingelig wees oor al die aspekte van Koi-hou. Gelyk Keepers en telers kan uitsien na insiggewende sessies waar De Kock die belangrikheid van die estetiese en biologiese faktore sal aanspreek, maar ook hoe om 'n dam te bou en die water se chemiese samestelling te reguleer.

Mega PETex sal aangebied word in die binnenshuise BKB ekspo sentrum by Mega Park, Bredasdorp vanaf 9:00-17:00 Woensdag, 1 tot Saterdag 4 Julie. Besoekers sal die geleentheid hê om meer te leer by  troeteldier kenners, diere skoue en demonstrasies te sien, ted eel in perde uitstallings en interaktiewe perdevertonings; 'n binnenshuise ontspanningstuin te geniet en die nuutste troeteldier bykomstighede te koop. Volg Mega PETex op Facebook vir die volledige program.

Vir meer INLIGTING rakende Mega PETex Kontak Pikkie Louw by 082 566 5880 of  pikkie@agrimega.co.za en  Lizelle du Toit by 028 424 2890 of lizelle@agrimega.co.za

MEDIA NAVRAE & HOë RESOLUSIE foto's: Lynn-Ann du Preez - 079 075 7813 / media@agrimega.co.za

FW: Agri Mega 3 publication

 

 

 

Agri Mega Publication

Edition 3, May 2015

Dear Reader,

Herewith the May edition of the Agri Mega Publication.

To be part of the next edition, please contact Hanlie du Plessis on hanlie@agripromo.co.za.

Mega Greetings!

Mega Group of Companies
PO Box 158, Bredasdorp 7280, South Africa
Tel: +2728 424 2890 Email: marketing@agrimega.co.za

You have received this email because you are a valued client of the Mega Group of companies.
If you have no more interest in receiving this, please unsubscribe.

 

 

 

 

 

          

 

 

This email was sent to info@ahiwp.org.za by marketing@agrimega.co.za

 

 

22A Louws Avenue, Paarl, 7624, South Africa

 

 

I did not give my permission to this sender click here to report.

 

 

Agri Mega Group

 

 

 

 

 

Wednesday, June 3, 2015

FW: LEDEVERGADERIN DINSDAG 9 JUNIE 2015

)ndersteun asb.waar moontlik!

 

 

HOOP OM U ALMAL DAAR TE SIEN.

 

PATRYS BESTER

Tuesday, June 2, 2015

FW: Uitnodiging: SAKE-GESPREK met Theo Vorster

 

 

 

Galileo Capital en Agrico nooi u graag uit na 'n Sake-Gesprek met Theo Vorster.

 

 

 

 

Vir verdere inligting oor die gesprek, kyk gerus die episode van Insig oor landboupolitiek op kykNET aanlyn. 

http://kyknet.dstv.com/2015/05/19/insig-landboupolitiek/

 

 

Groete

Die voorsitter, Durbanville Besigheid

 

Roelf B van der Merwe

Director

PO Box 1469, Durbanville, 7551

2nd Floor, 34 Oxford Street, Durbanville                                               

City of Cape Town

7550, RSA

Docex 17, Durbanville

Tel: +27 (021) 976-4663

Fax: +27 (021) 976-4665

Sel: +27 (0)83 2759 859

E-mail: roelf@vrincorporated.co.za

Web: www.vrincorporated.co.za

 

The information contained in this communication is confidential and may be legally privileged. It is intended solely for the use of the individual or entity to whom it is addressed and others authorised to receive it. If you are not the intended recipient you are hereby notified that any disclosure, copying, distribution or taking action in reliance of the contents of this information is strictly prohibited and may be unlawful. Van Der Merwe & Robertson Inc. are neither liable for the proper, complete transmission of the information contained in this communication nor any delay in its receipt.