Friday, May 1, 2015

WBF's AHI News Digest is out! Edition of 01 May 2015

Give your paper the readership it deserves!
Find out how
WBF's AHI News Digest
Published by
Worcester Business
01 May 2015
Leisure Business
Today's headline
Kom en ontmoet… / Come and meet …
thumbnail ahisites­.co­.za - Kgaogelo Mkhonto (or KG as she is affectionately known) is part of the Department of Trade and Industry's Ituksie Internship Program for unemployed graduates in 2014.  She is doing her internship a...
Advertisement
Advertising is hard
We do it all day. Let us teach you what we've learned. Learn how the experts market their startups. Grab the free ebook.
1 contributors - featured today:
Read paper →

Email powered by logo


If you have not requested this notification or wish not to receive paper notification updates in the future unsubscribe here.

We are committed to protecting your privacy - more on our Privacy Policy.

Smallrivers SA, Innovation Park EPFL, Building C, 1015 Lausanne, Switzerland

Wednesday, April 15, 2015

FW: AHi standpunt aangaand Eskom se munisipale kragonderbrekingsplanne

 

Subject: FW: AHi standpunt aangaand Eskom se munisipale kragonderbrekingsplanne

 

 

 

SMEs fear disaster on Eskom supply cut plans

http://www.fin24.com/Economy/SMEs-fear-disaster-on-Eskom-supply-cut-plans-20150413

 

FW: Weskus Sakekamer Netwerkgeleentheid op 23 April 2015

Ondersteun Weskus Sakekamer indien moontlik.

 

 

Geagte Sakekamer Lid,

 

Hierby aangeheg ‘n uitnodiging na die Weskus Sakekamer Netwerkgeleentheid te Paternoster Lodge om 18:00 vir 18:30

op 23 April 2015.

 

Spreker:                    Sheraz Rayban (AHI: Onder-Voorsitter)

Onderwerp:             Enterprise Development - The Human Factor

 

Addisioneel:            Dirk Bezuidenhout – Nuwe Sakekamer Webtuiste

Kol. J von Litsenborg –  SAPD

 

RSVP: Let asseblief op NIE LATER as Dinsdag, 21 April 2015 om 16:00 nie.

 

Vriendelike Groete,

 

 

Gerda van Zyl

Administratiewe Beampte

 

 

 

 

 

 


Posbus 144, Vredenburg, 7380

Tel: (022) 715 1968

Faks: 0866 98 3334

E-pos: info@weskussakekamer.co.za

Webtuiste: www.weskussakekamer.co.za

 

 

 

FW: LEDEVERGADERING DINSDAG 21 APRIL 2015

 

Ondersteun Malmesbury Sakekamer indien moontlik.

Wednesday, April 8, 2015

FW: Insake ontmoeting tussen AHi en CoGTA

 

Geagte voorsitters van sakekamers, provinsiale en nasionale raadslede, voorsittersforum

 

Die AHi het vandag met verteenwoordigers van CoGTA ontmoet insake die weg vorentoe. Vanaf die AHi se kant het ons die bydrae van sakekamers beklemtoon om plaaslike regering te maak werk, maar dat sekere munisipaliteite nie dieselfde welwillendheid toon nie. CoGTA het ingestem om ons in die verband behulpsaam te wees en meer besonderhede rakende hierdie strategie sal weldra aan u gekommunikeer word.

 

Die volgende word egter van u versoek:

 

-       Sakekamers word versoek om inligting aangaande alle aktiwiteite en projekte wat hulle in samewerking met munisipaliteite van stapel gestuur het aan Charl du Plessis by charl@ahi.co.za te stuur. ʼn Omvattende verslag wat ook foto's, finansiële bydraes en ander inligting (wanneer die projek begin en dit beëindig is) bevat sal waardeer word. Doen dit asb. in Engels aangesien ons dit graag aan die Minister van Plaaslike Regering wil voorlê.

 

U samewerking word waardeer.

 

Groete  

 

Christo Owen van der Rheede

Uitvoerende Hoof  / Chief Executive Officer

 

Tel:  (+27) 12 348 5440; Sel:  (+27) 83 380 3492; Faks:  (+27) 12 348 8771; Web:  www.ahi.co.za