Monday, October 13, 2014

FW:

 

 

Hiermee ons laaste netwerkfunksie vir die jaar voor ons finale afsluiting in November 2014.   Kom en geniet die geleentheid met Dr. Ivan Meyer op 30 Oktober 2014.  Getalle is beperk, so r.s.v.p. sommer dadelik!!

 

 

 

 

 

 

 

FW: AHI

 

Kollegas, ter info van kamers asb

 

Dankie

 

Jannie

 

Hiermee die link vir die elektroniese AHI tydskrif. .

 

http://showme.co.za/vaal/business/business-finance/afrikaanse-handelsinstituut-ahi-kongres-2014/

 

 

FW: Leierskapsdinee: BRAND PRETORIUS & prof Piet Naude

 

Sien asseblief die aangehegte inligting oor die Bybelgenootskap se leierskapsdinee op 24 Oktober by die NH Lord Charles Hotel, Somerset-Wes met sakeleier Brand Pretorius as gasspreker. Prof Piet Naudé, nuwe direkteur by Stellenbosch Universiteit Bestuurskool, is ook betrokke.  

 

Onderaan die bladsy is meer inligting oor die sprekers.

 

Gunstige oorweging om die unieke geleentheid te ondersteun, word vriendelik gevra.

 

Vriendelike groete

Heila

  

Benewens Brand Pretorius, sal Prof Piet Naudé, nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool,  kortliks erkenning gee aan Etiese Leierskap. Hy is 'n bekende in akademiese en teologiese kringe.  Synde 'n Professor in Etiek, was hy voorheen betrokke by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) se Bestuurskool in Port Elizabeth, waarna hy adjunk-visiekanselier van onderrig en leer aan die NMMU was, en die Afrika-verteenwoordiger van die Internasionale Vereniging van Besigheidsekonomie en Etiek

 

Inligting:                                                

Ø  BRAND PRETORIUS  het in 2011 as Hoof Uitvoerende Beampte van die McCarthy Groep uitgetree. Sy uitmuntende leierskap en leierskapsetiek oor vier dekades is met verskeie uitstaande nasionale sake-, bemarkings- en leierskapstoekennings vereer. Die jongste toekenning is die Ellen Kuzwayo Toekenning  wat in November 2013 deur die Universiteit van Johannesburg vir sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die geheel, aan hom toegeken is.

Ø  Brand dien tans op die direksies van Barclays Bank Afrika - die beherende maatskappy van Absa, Tongaat Hulett, Reunert, Italtile, Tata Africa, Metair en die konsultasiemaatskappy Alexander Proudfoot. Hy is ook lid van van die rade van Business against Crime, die Motorbedryf Ombudsman van Suid-Afrika, die Afrikaanse Handelsinstituut, die READ Opvoedkundige Trust en die Sakeskool van die Universiteit van Stellenbosch.

Ø  Brand is 'n ere-professor in Ondernemingsbestuur by die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Johannesburg, sowel as in Bemarking by die Universiteit van Pretoria. Hy het in 2013 'n ere-doktorsgraad in Bemarking van die Durban University of Technology ontvang.

 

 

Thursday, October 9, 2014

FW: Kennisgewing / Notice

 

 

Net ‘n herinnering om my te laat weet of jy die geleentheid hier onder gaan bywoon. Baie dankie.

Just a reminder to let me know if you will attend the undermentioned meeting. Thank you.

 

SUKSESVOL…, maar ervaar jy 'n gevoel van BETEKENISVOLHEID?

Die tweede helfte van jou lewe kan beter wees as die eerste, maar in die eerste plek moet jy tyd maak om uit te vind wat jy wil doen met die res van jou lewe.

 

Dis tyd om jou lewe te evalueer en om voor te berei vir die res van jou lewe.

 

Kom vind inspirasie, kry duidelikheid en bou bande om 'n betekenisvolle tweede helfte te ervaar.

 

SUCCESSFUL…, but are you experiencing a sense of SIGNIFICANCE?

The Second Half of your life can be better than the first, but firstly you need to take time to figure out what you want to do with the rest of your life.

 

You need to do an assessment of your life at Halftime to prepare yourself for the Second Half.

 

Discover your inspiration, get clarity and build connections to experience a second half of Significance.

 

KAS LEDEBYEENKOMS  |  CABC MEMBERS’ MEETING

TOMMY O’KENNEDY - MANAGING DIRECTOR: HALFTIME SA

VAN SUKSESVOL NA BETEKENISVOL | FROM SUCCESSFUL TO SIGNIFICANT

19H00 DINSDAG 14 OKTOBER 2014 |  19H00 TUESDAY 14 OCTOBER 2014

MEGA PARK

ALMAL WELKOM | ALL WELCOME

NIE LEDE|NON MEMBERS: R30PP

RSVP: VRYDAG 10 OKTOBER | FRIDAY 10 OCTOBER

E- pos | E-mail: bestuur@capeagulhasbusinesschamber.co.za of|or sms: 073 428 1199

 

 

Vrede en vreugde

 

Johannes de Villiers

Bestuurder / Manager

Sel/Cell: 073 428 1199

   

www.capeagulhasbusinesschamber.co.za

Kaap Agulhas Sakekamer


Cape Agulhas Business Chamber

Jou Besigheid Ons Prioriteit | Your Business Our Priority

Posbus /P.O. Box 225, Bredasdorp, 7280.

Bredasdorp Health & Fitness, Second Floor.

27 Long Street, Bredasdorp, 7280

GPS Co-ordinates 34°31’24.61” S 20°03’02.33” E

 

 

Tuesday, October 7, 2014

FW: Leierskapsdinee: BRAND PRETORIUS & prof Piet Naude

 

 

 

Sien asseblief die aangehegte inligting oor die Bybelgenootskap se leierskapsdinee op 24 Oktober by die NH Lord Charles Hotel, Somerset-Wes met sakeleier Brand Pretorius as gasspreker. Prof Piet Naudé, nuwe direkteur by Stellenbosch Universiteit Bestuurskool, is ook betrokke.  

 

Onderaan die bladsy is meer inligting oor die sprekers.

 

Gunstige oorweging om die unieke geleentheid te ondersteun, word vriendelik gevra.

 

Vriendelike groete

Heila

 

Benewens Brand Pretorius, sal Prof Piet Naudé, nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool,  kortliks erkenning gee aan Etiese Leierskap. Hy is ‘n bekende in akademiese en teologiese kringe.  Synde ‘n Professor in Etiek, was hy voorheen betrokke by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) se Bestuurskool in Port Elizabeth, waarna hy adjunk-visiekanselier van onderrig en leer aan die NMMU was, en die Afrika-verteenwoordiger van die Internasionale Vereniging van Besigheidsekonomie en Etiek

 

Inligting:                                                

Ø  BRAND PRETORIUS  het in 2011 as Hoof Uitvoerende Beampte van die McCarthy Groep uitgetree. Sy uitmuntende leierskap en leierskapsetiek oor vier dekades is met verskeie uitstaande nasionale sake-, bemarkings- en leierskapstoekennings vereer. Die jongste toekenning is die Ellen Kuzwayo Toekenning  wat in November 2013 deur die Universiteit van Johannesburg vir sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die geheel, aan hom toegeken is.

Ø  Brand dien tans op die direksies van Barclays Bank Afrika - die beherende maatskappy van Absa, Tongaat Hulett, Reunert, Italtile, Tata Africa, Metair en die konsultasiemaatskappy Alexander Proudfoot. Hy is ook lid van van die rade van Business against Crime, die Motorbedryf Ombudsman van Suid-Afrika, die Afrikaanse Handelsinstituut, die READ Opvoedkundige Trust en die Sakeskool van die Universiteit van Stellenbosch.

Ø  Brand is ‘n ere-professor in Ondernemingsbestuur by die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Johannesburg, sowel as in Bemarking by die Universiteit van Pretoria. Hy het in 2013 ‘n ere-doktorsgraad in Bemarking van die Durban University of Technology ontvang.

 

 

 

 

 


This email is free from viruses and malware because avast! Antivirus protection is active.