Wednesday, August 31, 2016

Algemene Jaarvergadering

Die Historium Trust se algemene jaarvergadering vind plaas op Dinsdag 20 September 2016 om 17:00 by die Historium Konferensiesentrum.

Die publiek is baie welkom om hierdie vergadering by te woon.

Bevestig voor 16 September 2016 by mev. Amila Ernstzen per epos info@historium.co.za of telefonies op 021 872 2022.

Vriendelike groete,

Amila Ernstzen
Historiumbestuurder
Historium Manager

Tel: 021-872 2022
Fax: 021-872 3642