Goeie Middag
Ek heg die nuutste opgradeerde Sakekamerlys met die kontakbesonderhede van die voorsitter en Sekretaris vir u aandag aan. Kontroleer asb.of u sakekamer se besonderhede korrek is alvorens ek dit na AHI Nasionaal stuur. Sommige Sakekamers het nou alreeds hul jaarlikse AJV gehad. Verskeie versoeke is gerig om hierdie kantoor in kennis te stel, ook indien die bestuur nie verander het nie. Ek het betreklik min terugvoering gekry. Doen asb.die moeite en kontroleer die inligting.
Leonie Van Der Merwe
KANTOORBESTUURDER
AHI WES-KAAP
Posbus 6171, Tygerberg, 7536 Bellpark 3A, h/v Durban &
Tel: 021 823 6713 De Langestraat, Bellville, 7530
Sel: 074 960 2039 www.ahiwp.org.za
E-pos: info@ahiwp.org.za
