Tuesday, August 25, 2015

AHI NASIONALE KONGRES 2015



Click here for more info about the event: www.georgechamber.co.za

Monday, August 24, 2015

AGRI MEGA - CAPE FLORAL KINGDOM EXPO


Dit beloof om ‘n unieke expo te wees.  Kom loer gerus in by die Agri Mega Kaapse Blomskou.

Wednesday, August 19, 2015

Together We Build Onwards: Ahi Network Function, Vodaworld

As business people we need to constantly remind ourselves that south africa’s economy constitutes less than a percent of the world economy.  On a global scale we are therefor not a significant factor and in fact a small fish in a big pond.
As a country, as business, and as ahi we should be mindful of this fact - how we view and conduct ourselves.   
Binne die suid-afrikaanse konteks is die ahi egter ‘n belangrike rolspeler.  Ons betrokkenheid en bydrae tot die land se ekonomie strek ononderbroke vanaf die stigtingsvergadering op 10 februarie 1942 in johannesburg tot nou toe.  And what a journey it has been.  
Die fondasie wat toe alreeds gelȇ is, bou ons nou al vir 73 jaar - en oor die jare heen is baie vermag. In die afgelope klomp jaar is nuwe kamers tot die ahi familiehuis toegvoeg. Ons is nou baie meer inklusief en anders gerat as wat ons 20 en 40 jaar gelede was.  Ons het merkwaardig geantwoord op die roepstem en eise van ons tyd, en ons is van voorneme om die ahi se historiese bydrae te boek te stel sodat die nageslag ‘n voller begrip van ons ontwikkeling kan verkry.
Ons het egter nog baie meer te doen om ‘n toonbeeld te wees van die diversiteit en krag wat n ons land en al haar mense opgesluit lȇ - in ons eie organisasie en in ons bestaande vennootskappe.  Ons basis om op voort te bou, is stewig.
So hoe bou ons nou saam voort?

Monday, August 17, 2015

AHI KONGRES BESPREKING | George | 6-9 Oct

Die AHi Nasionale Kongres in George.  Moet nie hierdie geleentheid mis loop nie.  Die Wes-Kaap Kongres was baie geslaag, en met die voorsitter van die AHi Wes-Kaap, Dr. Willie Cilliers beloof dit om ʼn uitstekende Kongres te wees.  Bespreek NOU jul plekke.  Asb. Mense ons moet die Wes-Kaap se naam hoog hou.  Dit is nie aldag dat die Nasionale Kongres Kaap toe kom nie!!!!!

Click here for more info about the event: www.georgechamber.co.za


Monday, August 10, 2015

A-choired Taste / Bekoor event

No virus found in this message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 2015.0.6125 / Virus Database: 4392/10390 - Release Date: 08/07/15

Versprei asb. aan u lede.

 

Met vriendelike groete

 

Gerda Kriel

Nms. Voorsitter / Chairperson: Rudy Visser

Sel/Cell: 073 428 1199

 

 

   

www.capeagulhasbusinesschamber.co.za

Kaap Agulhas Sakekamer


Cape Agulhas Business Chamber