Beste Sakevriende | Dear Business Friend |
U word hartlik uitgenooi na Mega PetEx 2015 – Woensdag, 1 Julie – Saterdag, 4 Julie Lief vir troeteldiere? Dan is die nuwe Mega PetEx ekspo van 1-4 Julie, 09:00 - 17:00 op Woensdag, Donderdag en Vrydag en 09:00 – 16:00 op Saterdag, elke dag by Mega Park, Bredasdorp net vir jou. Dis groot en lekker! Kom geniet 'n verskeidenheid honde-, katte-, konyne-, SA Miniatuurperd-, papegaaie- en perde rasuistallings, koi-vis inligtingsessies, Wes-Kaapse Boerboel streekkampioenskap, plaaswerf en nog vele meer. Bring die hele gesin. Toegangsfooi: R40 volwassenes en R10 kinders. Willie Schmidt (Pasella se 'Tuinbou-ghoeroe') bied 'n GRATIS praatjie aan vir tuinliefhebbers met troeteldiere op Saterdag, 4 Julie. Die praatjie is gratis maar besprekings moet gedoen word by lizelle@agrimega.co.za / 028 424 2890. | You are cordially invited to Mega PetEx 2015 – Wednesday, 1 July – Saturday, 4 July MEGA PARK, BREDASDORP Love pets? Then the new Mega PetEx form 1-4 July, 09:00 – 17:00 on Wednesday, Thursday and Friday and 09:00 – 16:00 on Saturday is just for you. It's big and fun! Come and enjoy a variety of dog, cat, rabbit, SA Miniature horses, parrots, horses, koi fish, the Western Cape Boerboel Championship a farm yard and much more. Bring the whole family. Entrance fee: R40 adults and R10 children Willie Schmidt (Pasella's Gardening Ghoeroe) will be presenting a FREE lecture for gardeners with pets on Saturday, 4 July. The lecture is free, but please book at lizelle@agrimega.co.za / 028 424 2890 |
Vir meer inligting www.facebook.com/MegaPetEx. | For more information www.facebook.com/MegaPetEx |
Thursday, July 2, 2015
FW: Mega PetEx 2015
FW: Weskus Sakekamer Geleentheid - 14 Julie 2015
TEL : (022) 715 1968 FAX : 0866 983 334 Ma-Do : 08h00 – 17h00 Vry : 08h00 – 16h00



info@weskussakekamer.co.za

U word uitgenooi om saam met EUSA Computer Accounting ons inligting sessie by te woon
Agenda: · Nuutste wysigings aan die Arbeid en BBBEE Spreker: Marius Basson – Senior Arbeidsparktisyn (Reko Rekenmeesters) · Sage Pastel Payroll · HR Module · Mobility RSVP voor of op: 10 Julie 2015 Name van persone wat gaan bywoon: 1. 2. 3. 4. | ||||||||
Vriendelike Groete,
Gerda van Zyl
Administratiewe Beampte
Posbus 144, Vredenburg, 7380
Tel: (022) 715 1968
Faks: 0866 98 3334
E-pos: info@weskussakekamer.co.za
Webtuiste: www.weskussakekamer.co.za
AHI Nuusbrief / Newsletter
![]()
T 012 348 5440 | 012 348 1230 F 012 348 8771 of 086 725 6092 E lorraine@ahi.co.za
Kiekie om te wys waarna daar uitgesien kan word met die kongres in Oktober. Die kongres vind plaas in George by die Transnet Vervoermuseum.
Kom en ontmoet... / Come and meet
Ontmoet die man agter Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling
Charl du Plessis is nie net getroud en die pa van drie pragtige kinders nie, maar ook die Projekbestuurder van Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling. Dit behels dat hy sakekamers adviseer ten opsigte van hulle skakelings oor munisipale sake. Hy was voorheen verbonde aan die Hantam Munisipaliteit as Munisipale Bestuurder.Sakekamer stemme / Chamber voices
Twee Gansbaaiers het meer as voldoende redes om baie trots op hulself te voel. Heinrich Jansen, Gansbaai Toerisme se Inligtingsbeampte en Philip Swanepoel, eienaar van Philpotts Consultancy vir internet-onderrig in Wiskunde en Wetenskap, was deel van 20 Top Entrepreneurs landwyd wat deur die AHi gekies is om die AHI se Kongres in Durban by te woon. Die doel van die kongres was om jong entrepreneurs te identifiseer. Die kandidate moes besigheidsplanne as entrepreneurs opstel en vir beoordeling indien. Dié twee het met vlieënde vaandels gekwalifiseer.Doendinge / Upcoming events
AHI-KALENDER: JULIE - NOVEMBER 2015
JULIE 21 Julie 09:00 - 12:30 Direksie AHI-KANTOOR AUGUSTUS 13 Augustus 09:00 - 11:00
09:00 - 11:00
11:00 - 11:15
11:15 - 13:00
13:00 - 14:00
14:00 - 17:00
18:30 vir 19:00Voorsittersforum
Provinsiale Raad
Tee / Koffie
Nasionale Raadsvergadering
Middagete
Nasionale Raad Werksessie en sprekers
NetwerkfunksieMIDRAND SEPTEMBER 8 September 09:00 - 12:30 Direksie AHI-KANTOOR OKTOBER 5-9 Oktober 09:00 - 12:30 KONGRES GEORGE NOVEMBER 12 November 09:00 - 11:00
09:00 - 11:00
11:00 - 11:15
11:15 - 13:00
13:00 - 14:00
14:00 - 17:00Voorsittersforum
Provinsiale Raad
Tee / Koffie
Nasionale Raadsvergadering, Kongres Resolusies en Beplanning
Middagete
Voortsetting van Nasionale RaadsvergaderingPRETORIA
Aanhalings | Quotes
Peter Drucker
"Entrepreneurship is not magic, it's not mysterious, and it's nothing to do with genes. It's a discipline. And like any other discipline, it can be learnt and improved upon."
Unsubscribe | Update Profile | View PDF | Pause Subscription | View Online
This email was sent to c@breedenet.co.za on 02-07-2015 by Starbright Solutions
25 Sovereign Drive, Route 21 Corporate Park, Irene,, Gauteng, 0157
Starbright Solutions is intended for opt in communication only. If you feel this email is unsolicited please report it to us.















