Subject: FW: Geskenkpapier
Alle Lede
Alta du Toit is ʼn nuwe Sakekamerlid. Hul het tans ʼn baie oulike fondsinsamelingsprojek waar hul geskenkpapier vir Kersfees verkoop teen R12.00 per rol. Asb. Waar moontlik ondersteun hierdie projek. Vir almal van jul wat nog daardie korporatiewe geskenke uitgegee het nie ....ASSEBLIEF kontak Alta du Toit Sentrum en koop by hul geskenkpapier!
Leonie Van Der Merwe
KANTOORBESTUURDER
AHI TYGERBERG SAKEKAMER
Posbus 6171, Tygerberg, 7536 Bellpark 3A, h/v Durban &
Tel: 021 823 6713 De Langestraat, Bellville, 7530
Sel: 074 960 2039 www.ahitygerberg
E-pos: admin@ahitygerberg.co.za
From: Leonie [mailto:leonie@vrcid.co.za]
Sent: 25 November 2014 12:48 NM.
To: admin@ahitygerberg.co.za
Subject: FW: Geskenkpapier
From: Lynn (Alta dut Toit Nasorg) [mailto:lynn@altadutoit.org.za]
Sent: 25 November 2014 10:15 AM
To: leonie@vrcid.co.za
Subject: Geskenkpapier
Goeiemore dame!
Hoop dit gaan sommer baie goed?
Wil jou 'n gunsie vra, sien jy kans om ons geskenkpapier uit te stuur na julle databasis?
Weet nie of julle dit mag/kan doen nie – maar ek vat 'n kans.
Lekker daggie! xx
Lynn Herbst
Head: Marketing & Fundraising
Cell: 082 357 9030
Phone: 021 913 2106
Fax: 021 913 3658
Email: lynn@altadutoit.org.za
Address: 80 Lincoln Road, Boston Bellville, 7530
NPO 011 – 891
Privileged or confidential information may be contained in this message. If you are not the addressee indicated in this message you may not copy or deliver this message to anyone. In such case, you should destroy this message and kindly notify the sender by reply e-mail. Opinions, conclusions and other information in this message that do not relate to the official business of our organisation are neither given nor endorsed by it.





