Thursday, May 26, 2016

SAVE THE DATE

DAGBOEK HIERDIE DATUM – SAVE THE DATE

 

18 Augustus 2016 & 19 Augustus 2016

 

 

Donderdag, 18 Augustus 2016 is die jaarlikse Gala Dinee van die AHi Wes-Kaap.  Vrydag, 19 Augustus 2016 word die kongres aangebied en vanaf 15:00 is die Algemene Jaarvergadering van die Bestuurs vir 2016/2017.  Beide hierdie geleenthede vind plaas te Rhebokskloof, Paarl.

 

Verder inligting volg later.   

 

Leonie Van Der Merwe

KANTOORBESTUURDER

AHI WES-KAAP

 

Posbus 6171, Tygerberg, 7536              Bellpark 3A, h/v Durban &

Tel: 021 823 6713                                    De Langestraat, Bellville, 7530

Sel: 074 960 2039                                    www.ahiwp.org.za

E-pos: info@ahiwp.org.za

 

Monday, May 23, 2016

Entrepreneur of the Year Kompetisie/Entrepreneur van die Jaar Kompetisie

AFRIKAANS volg hieronder

Dear AHi members, kindly take note of the opportunity below. Some AHi members have done very well in previous years of the competition.

If there's one competition that offers business owners a fantastic opportunity to get the recognition they deserve, it must be the highly popular Entrepreneur of the Year (EOY) competition sponsored by Sanlam and Business Partners.

Now in its 28th year, this is the foremost competition for entrepreneurial recognition in South Africa and is highly rated by the media and all stakeholders.

Please follow this link for all the information about this competition, the prizes to be won and how to enter:

Regards



Beste AHi lede, neem asb. kennis van die geleentheid hieronder. Sommige AHi lede het baie goed gevaar in vorige jare van die kompetisie.

As daar een kompetisie is wat besigheidseienaars 'n fantastiese geleentheid bied om die erkenning te kry wat hulle verdien, moet dit die uiters gewilde Entrepreneur van die Jaar-kompetisie wees wat deur Sanlam en Business Partners geborg word.

Dit is die 28ste jaar wat hierdie prestigeryke kompetisie ter erkenning van entrepreneurs in Suid-Afrika aangebied word, en dit word hoog aangeskryf deur die media sowel as alle belanghebbendes.

Volg asseblief hierdie skakel vir al die inligting oor hierdie kompetisie, die pryse wat gewen kan word en hoe om in te skryf:

Groete


Wednesday, May 11, 2016

Nasionale Instituut vir Dowes Gedenkloop 135 Jaar

Versprei en ondersteun asb.waar moontlik.


Sien asb skrywe aangeheg. 

Monday, May 9, 2016

FW: Ledevergadering 17 Mei 2016

Subject: Ledevergadering 17 Mei 2016

Aangeheg is die uitnodiging na ons Ledevergadering op 17 Mei 2016.Antwoord asb so spoedig moontlik voor of op 13 Mei 2016

Groete
Heléne Nel
nms Malmesbury Sakekamer Bestuur

Roodstraat 9
Malmesbury
7300

Tel: 0769211163

FW: 160601 Uitnodiging Algemene Jaarvergadering 1 Junie 2016 (2).pptx

 

Geagte lid of belangstellende

 

Ontvang hiermee ‘n Uitnodiging na ons Algemene Jaarvergadering wat op Woensdag 1 Junie 2016 om 19:00 te Paarl Stadsaal gaan plaasvind.

 

R S V P :  Voor 25 Mei 2016 asseblief.

 

Vriendelike Sakekamer groete

 

Francis Nieuwoudt

SEKRETARIS

 

E-pos: info@drakensteinsakekamer.co.za

Selfoonnommer: 084 404 8995

 

E-Mail Disclaimer: 

The information contained in this email and any of its attachments is confidential and subject to legal privilege of Drakenstein Sakekamer. It is intended solely for the intended recipient. If you are not the intended recipient, be advised that you have received this email in error and you may not under any circumstances disclose, copy, distribute, disseminate, forward, print or take action that relies on the content of this information. If you have received this email in error, please notify the sender and delete the material from any systems and destroy any copies.

 

 

 

 


This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com