Geagte Sakekamer Lid,
Hiermee ‘n uitnodiging na ons Netwerkgeleentheid op 22 Oktober 2015 te Hoedjiesbaai Hotel, Saldanha om 18:00 vir 18:30.
Spreker: Raybin Windvogel
Director: Red Tape Reduction
Department of Economic Development and Tourism
Onderwerp: Verminder rompslomp (Red Tape) in u besigheid
Spreker: David Joubert
Senior Manager: Strategic and Enterprise Risk Services
Saldanha Bay Municipality
Onderwerp: Kapitaal begroting / programme / projekte
RSVP: Let asseblief op NIE LATER as Dinsdag, 20 Oktober 2015 om 17:00 nie.
Vriendelike Groete,
Gerda van Zyl
Administratiewe Beampte
Posbus 144, Vredenburg, 7380
Tel: (022) 715 1968
Faks: 0866 98 3334



