Dit beloof om ‘n unieke expo te wees. Kom loer gerus in by die Agri Mega Kaapse Blomskou.
Monday, August 24, 2015
Wednesday, August 19, 2015
Together We Build Onwards: Ahi Network Function, Vodaworld
As business people we need to constantly
remind ourselves that south africa’s economy constitutes less than a percent of
the world economy. On a global scale we
are therefor not a significant factor and in fact a small fish in a big pond.
As a country, as business, and as ahi we
should be mindful of this fact - how we view and conduct ourselves.
Binne die suid-afrikaanse konteks is die
ahi egter ‘n belangrike rolspeler. Ons
betrokkenheid en bydrae tot die land se ekonomie strek ononderbroke vanaf die
stigtingsvergadering op 10 februarie 1942 in johannesburg tot nou toe. And what a journey it has been.
Die fondasie wat toe alreeds gelȇ is, bou
ons nou al vir 73 jaar - en oor die jare heen is baie vermag. In die afgelope
klomp jaar is nuwe kamers tot die ahi familiehuis toegvoeg. Ons is nou baie
meer inklusief en anders gerat as wat ons 20 en 40 jaar gelede was. Ons het merkwaardig geantwoord op die
roepstem en eise van ons tyd, en ons is van voorneme om die ahi se historiese
bydrae te boek te stel sodat die nageslag ‘n voller begrip van ons ontwikkeling
kan verkry.
Ons het egter nog baie meer te doen om ‘n
toonbeeld te wees van die diversiteit en krag wat n ons land en al haar mense
opgesluit lȇ - in ons eie organisasie en in ons bestaande vennootskappe. Ons basis om op voort te bou, is stewig.
So hoe bou ons nou saam voort?
Monday, August 17, 2015
AHI KONGRES BESPREKING | George | 6-9 Oct
Die AHi Nasionale Kongres in George. Moet nie hierdie geleentheid mis loop nie. Die Wes-Kaap Kongres was baie geslaag, en met die voorsitter van die AHi Wes-Kaap, Dr. Willie Cilliers beloof dit om ʼn uitstekende Kongres te wees. Bespreek NOU jul plekke. Asb. Mense ons moet die Wes-Kaap se naam hoog hou. Dit is nie aldag dat die Nasionale Kongres Kaap toe kom nie!!!!!
Click here for more info about the event: www.georgechamber.co.za
Monday, August 10, 2015
A-choired Taste / Bekoor event
No virus found in this message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 2015.0.6125 / Virus Database: 4392/10390 - Release Date: 08/07/15
Versprei asb. aan u lede.
Met vriendelike groete
Gerda Kriel
Nms. Voorsitter / Chairperson: Rudy Visser
Sel/Cell: 073 428 1199
Kaap Agulhas Sakekamer Cape Agulhas Business Chamber |
Tuesday, August 4, 2015
FW: LEDEVERGADERING 18 AUGUSTUS 2015 - BESPREEK VROEGTYDIG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM
Subject: LEDEVERGADERING 18 AUGUSTUS 2015 - BESPREEK VROEGTYDIG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM
Hoop om u almal daar te sien.
Groete
SAKEKAMER BESTUUR
Subscribe to:
Posts (Atom)



