Wednesday, July 15, 2015
Save the date: Business meets Government, Wednesday 26 August 2015
AHi in die nuus
- AHi-voorlegging insake nasionale minimum loon in parlement
- http://www.heraldlive.co.za/enforced-minimum-wage-will-sink-small-businesses/
- http://www.salabournews.co.za/index.php/component/content/article/70-labour-news/25574-enforced-national-minimum-wage-will-sink-small-businesses.html
- AHi-voorlegging te Universiteit van Stellenbosch oor die rol van sakekamers
- AHi-voorlegging insake storting van rou riool in riviere
Wednesday, July 8, 2015
SONDER BENADELING VAN REGTE
Manager: Special Projects
Monday, July 6, 2015
Gala aand 22 Julie 2015 en Kongres 23 Julie 2015
Aandag Alle Sakekamers
Dit is Maandag, en dit is Blou Maandag!!!!
Hiermee weer ʼn uitnodiging na die Gala geleentheid van die AHi Wes-Kaap op 22 Julie 2015 en die Kongres op 23 Julie te Pearl Vallei Gholf Landgoed, Paarl. Sakekamesr moet asb.so ver moontlik probeer om beide geleenthede by te woon. Die Ahi Wes-Kaap is ʼn prominente Sake vennoot in die Wes-Kaap en veral met die plaaslike regering. Hierdie geleedheid kan verrykkende gevolge hê, vir u as lid, sowel vir u Sakekamer! Versprei die woord... en stuur u inskrywings!!!! Ons sien uit daarna om jul te onthaal by die spog geleentheid van die Jaar...
Groete.
Leonie Van Der Merwe
KANTOORBESTUURDER
AHI WES-KAAP
Posbus 6171, Tygerberg, 7536 Bellpark 3A, h/v Durban &
Tel: 021 823 6713 De Langestraat, Bellville, 7530
Sel: 074 960 2039 www.ahiwp.org.za
E-pos: info@ahiwp.org.za
Thursday, July 2, 2015
FW: Mega PetEx 2015
Beste Sakevriende | Dear Business Friend |
U word hartlik uitgenooi na Mega PetEx 2015 – Woensdag, 1 Julie – Saterdag, 4 Julie Lief vir troeteldiere? Dan is die nuwe Mega PetEx ekspo van 1-4 Julie, 09:00 - 17:00 op Woensdag, Donderdag en Vrydag en 09:00 – 16:00 op Saterdag, elke dag by Mega Park, Bredasdorp net vir jou. Dis groot en lekker! Kom geniet 'n verskeidenheid honde-, katte-, konyne-, SA Miniatuurperd-, papegaaie- en perde rasuistallings, koi-vis inligtingsessies, Wes-Kaapse Boerboel streekkampioenskap, plaaswerf en nog vele meer. Bring die hele gesin. Toegangsfooi: R40 volwassenes en R10 kinders. Willie Schmidt (Pasella se 'Tuinbou-ghoeroe') bied 'n GRATIS praatjie aan vir tuinliefhebbers met troeteldiere op Saterdag, 4 Julie. Die praatjie is gratis maar besprekings moet gedoen word by lizelle@agrimega.co.za / 028 424 2890. | You are cordially invited to Mega PetEx 2015 – Wednesday, 1 July – Saturday, 4 July MEGA PARK, BREDASDORP Love pets? Then the new Mega PetEx form 1-4 July, 09:00 – 17:00 on Wednesday, Thursday and Friday and 09:00 – 16:00 on Saturday is just for you. It's big and fun! Come and enjoy a variety of dog, cat, rabbit, SA Miniature horses, parrots, horses, koi fish, the Western Cape Boerboel Championship a farm yard and much more. Bring the whole family. Entrance fee: R40 adults and R10 children Willie Schmidt (Pasella's Gardening Ghoeroe) will be presenting a FREE lecture for gardeners with pets on Saturday, 4 July. The lecture is free, but please book at lizelle@agrimega.co.za / 028 424 2890 |
Vir meer inligting www.facebook.com/MegaPetEx. | For more information www.facebook.com/MegaPetEx |


