Geagte lid/belangstellende
U en u gade word hiermee vriendelik uitgenooi na ons Algemene Jaarvergadering wat gaan plaasvind op 13 Mei 2015 te Rhebokskloof Wine Estate (sien padkaart aangeheg).
Pryse per persoon: R350
Tafelaankope per tafel: R3 250 (10 persone)
‘n Warm aansit ete word bedien.
Spreker: Ernest van Dyk
Kontant kroeg
R S V P: Francis
(voor 8 Mei 2015)
Ons hoofborg vir die aand is DHL Express.
Vriendelike groete
Francis Nieuwoudt (Sekretaris)
DRAKENSTEIN SAKEKAMER
084 404 8995



