Friday, March 13, 2015

FW: Gansbaai Sakekamer - Courant berig

 

 

Aangeheg die dubbelblad berig wat later vandag in Gansbaai Courant gepubliseer sal word.

 

Ek moes dit net vir julle stuur - kyk net hoe julle 'n verskil aan ons gemaak het.

Ons kan net se: BAIE DANKIE !!

 

Mooi loop

 

Fanie Bothma

083 296 2676

 

FW: SACBW Western Cape Congress 17 March 2015

BEGIN:VCARD
VERSION:2.1
N:Nagy;Cerita
FN:Cerita Nagy
EMAIL;PREF;INTERNET:cerita@cninteriors.co.za
REV:20150312T110406Z
END:VCARD

Alle Lede

 

Sien asb. Aangeheg.  Die SA Sakevroue Kongres is op 17 Maart 2015 te Sanlam, Bellville.  Dit is die eerste in die Wes-Kaap.  Al die dinamiese Sakevrouein die Wes-Kaap kom ondersteun asb.

 

Leonie Van Der Merwe

KANTOORBESTUURDER

AHI WES-KAAP

 

Hiermee die uitnodiging met al die inligting asook die besprekingsvorm.  Ons kongres in Gauteng was 'n REUSE sukses en het baie positiewe terugvoer ontvang van die dames wat daar was.  Ek wil so graag soveel as moontlik dames bereik hiermee in die Weskaap om ook so ons takke daar sterker te kan maak!

 

Waardeer!

 

Baie groete

 

WBF's AHI News Digest is out! Edition of 13 March 2015

 
WBF's AHI News Digest
Published by
Worcester Business
13 March 2015
Leisure Science Environment Business #bluegreengibs
 
Today's headline
AGENDA - NASIONALE RAAD MAART 2015.pdf
thumbnail www­.dropbox.com - Are you sure you want to unshare ? Once it's unshared, nobody else will be able to view it.
 
Advertisement
Advertising is hard
We do it all day. Let us teach you what we've learned. Learn how the experts market their startups. Grab the free ebook.
 
 
2 contributors - featured today:
 
 
Read paper →
 

Email powered by logo


If you have not requested this notification or wish not to receive paper notification updates in the future unsubscribe here.

We are committed to protecting your privacy - more on our Privacy Policy.

Smallrivers SA, Innovation Park EPFL, Building C, 1015 Lausanne, Switzerland

Tuesday, March 10, 2015

FW: Insake vestiging van Toerisme Inligtingsentrums by Sakekamers

 

 

 

Aan alle Sakekamervoorsitters

 

Die AHi in samewerking met die AHi-Toerismekomitee doen hiermee navraag by alle sakekamers oor die uitbou van Toerisme Inligtingsentrums in samewerking met sakekamers. Talle sakekamers beskik reeds oor  Toerisme Inligtingsentrums, maar daar is ook talle wat nie oor die funksie beskik nie.

 

Dui asb. aan of u reeds oor so ʼn Toerisme Inligtingsentrums beskik of nié en óf dit deur die sakekamer beheer word. Inligting moet aan Fanie Terblanche by info@pridesafaris.co.za gestuur word voor of op Woensdag 11 Maart 2015. Fanie dien op die AHi-Toerismekomitee

 

Baie dankie

 

 

Christo Owen van der Rheede

Uitvoerende Hoof  / Chief Executive Officer

 

Tel:  (+27) 12 348 5440; Sel:  (+27) 83 380 3492; Faks:  (+27) 12 348 8771; Web:  www.ahi.co.za

 

 

 

FW: LEDEVERGADERING DINSDAG 17 MAART 2015

Indien enige iemand belangstel