Tuesday, February 17, 2015

FW: Droogtetoestand in Namibia

Sien asb. Onderstaande versoek!

 

Sien asseblief my epos na Tygerberg 104fm rakende die verslegtende droogtetoestande in Namibia – ter inligting. Daarin vra ons dat die luistenaars van daardie radiostasie moet bid vir ons vriende in ons mooi buurland, Namibia.

 

Ek het dit goedgedink om hierdie inligting ook onder jou aandag te bring en kan jy as lid van die AHI, die inligting onder aandag van die lede bring asook dit na plaaslike radiostasies te stuur om te bid vir die Namibiers in 'n oomblik van nood.

 

Dankie vir jou begrip en samewerking.

 

Vriendelike Groete/Kind Regards

 

Attie Laubscher

Verteenwoordiger/Representative

Cell:083 4272 488

Tel: 022 433 1350

Email:attie.bd@gmail.com

 

From: Attie Laubscher [mailto:attie.bd@gmail.com]
Sent: Monday, February 16, 2015 3:44 PM
To: 'Sedrick Taljaard'; 'Hardus Zevenster'
Subject: Droogtetoestand in Namibia

 

Wees gegroet Sedrick en Hardus,

 

Dit het die naweek onder my aandag gekom dat ons geesgenote en vriende in ons buurland Namibia geteister word met erge droogtetoestande wat dreig om rampspoedige gevolge vir daardie mense – veral die boere, inhou.

 

Dit is bekend dat feitlik elke Suid-Afrikaner op die een of ander wyse 'n familielid, vriend of kennis in Namibia het en dat ons alhier, wat gesëen is met genoegsame wattervlakke in ons damme, be

Sonder om in te gaan in die meriete van die geval, verneem ek andermal baie beleef of julle

 

Vriendelike Groete/Kind Regards

 

Attie Laubscher

Verteenwoordiger/Representative

Cell:083 4272 488

Tel: 022 433 1350

Email:attie.bd@gmail.com

 

Tuesday, February 10, 2015

FW: Sakeontbyt met prof Piet Naude, nuwe direkteur USB

 

 

Die sakekamerlede se aandag word vriendelik gevra vir die aangehegte inligting.

 

Waardering vir jou positiewe ondersteuning.

 

Vriendelike groete

 

Heila

 

 

 

 

 

 

 

 

FW: STELLENBOSCH SAKEKAMER: Ken-Mekaar & Begrotingsfunksie - 3 Maart 2015

 

Vind asseblief aangeheg u uitnodiging asook die besprekingsvorm na die Ken-Mekaar en Begrotings funksie op 3 Maart 2015 te Onze Rust Gastehuis (aanwysings aangeheg) -  18:00 vir 18:30.

 

RSVP asseblief voor of op 24 Februarie 2015.

 

faks:  0865 636 713

 

Vriendelike Groete

 

 

Karin

 

c.+27 (0)83 232 7275

t. +27 (0)21 882 9872

f. +27 (0)86 563 6713

a. Unit 11 Andmar Building, Corner of Ryneveld and Church Street, Stellenbosch, 7600

p. P.O. Box 12700, Die Boord, Stellenbosch, 7613

 

If you're not the addressee, don't view or use this e-mail. Terminate and destroy if received in error and notify sender. Precautions were taken, but viruses and similar risks are omnipresent. The use of this e-mail and attachments are entirely at recipient's peril. Email disclaimer and company information 

Monday, February 9, 2015

FW: Drakenstein Potjiekoskompetisie: Vrydag, 13 Maart 2015 te le Bac Estate

Aangeheg is Drakenstein Sakekamer se Potjiekoskompetisie se inligting en kan jy asseblief so vriendelik wees en uitstuur na almal wat deel geneem het.  Almal mag inskryf en daar is pragtige pryse, asook kontant pryse op die spel.

 

Indien daar iemand is wat van die akkommodasie by le Bac wil gebruik maak, kan hulle my net kontak.

 

Vriendelike groete

 

Francis Nieuwoudt (Sekretaris)

DRAKENSTEIN SAKEKAMER

info@paarlsakekamer.co.za

078 0288 689

084 4048 995

 


Friday, January 30, 2015

WBF's AHI News Digest is out! Edition of 30 January 2015

 
WBF's AHI News Digest
Published by
Worcester Business
30 January 2015
Business Sports
 
Today's headline
Sabie Chamber of Commerce & Tourism
ahisites­.co.za - Posted by on Jan 29, 2015 in Mpumalanga, Sakekamers | 0 comments
 
Advertisement
Clear Your Inbox Today
FollowUp.cc is a simple and easy tool to help your Inbox be more productive. FollowUp.cc works on any email system and any device - No login and no special software
 
 
1 contributors - featured today:
 
 
Read paper →
 

Email powered by logo


If you have not requested this notification or wish not to receive paper notification updates in the future unsubscribe here.

We are committed to protecting your privacy - more on our Privacy Policy.

Smallrivers SA, Innovation Park EPFL, Building C, 1015 Lausanne, Switzerland