Monday, November 24, 2014

FW: Uitnodiging aan Wes-Kaap Sakekamers

ʼn Opwindende uitnodiging na alle lede van die onderskeie Sakekamers in die Wes-Kaap.

 

FW: KAS Verslag | CABC Report

 

 

 

Besoek gerus die KAS Webwerf (www.capeagulhasbusinesschamber.co.za) en kyk na die video waarop Zoon verslag doen van KAS se werksaamhede die afgelope jaar en ook so bietjie vorentoe kyk. Die video’s van Nicola Weimar van Nedbank is ook nou publiseer.

 

Visit the CABC Website (www.capeagulhasbusinesschamber.co.za) and watch the video where Zoon reports back on CABC activities over the past year and also gives you a peep into what lies ahead. The video’s of Nicola Weimar of Nedbank is also on view.

 

Vrede en vreugde | Peace and joy

Johannes de Villiers

Bestuurder / Manager

Sel/Cell: 073 428 1199

   

www.capeagulhasbusinesschamber..co.za

Kaap Agulhas Sakekamer


Cape Agulhas Business Chamber

Jou Besigheid Ons Prioriteit | Your Business Our Priority

Posbus /P.O. Box 225, Bredasdorp, 7280.

Bredasdorp Health & Fitness, Second Floor.

27 Long Street, Bredasdorp, 7280

GPS Co-ordinates 34°31’24.61” S 20°03’02.33” E

 

 

FW: SEB komitee

 

 

 

Die AHi se nasionale SEB komitee se webtuiste is www.inspraak.co.za. Die nuwe kodes is daarop gelaai en AHi lede kan op die webtuiste kommentaar lewer of vrae vra aan een van ons deskundiges.

 

Die komiteelid vir die Wes-Kaap is Melcus Nel. Sakekamers is welkom om Melcus te nooi om seminare aan te bied rakende die nuwe kodes teen sy tarief. Kontak hom gerus by melcus@signa.co.za.

 

Vriendelike groete.

 

  Izelda Swanepoel

   083 582 2311  |  izelda@chiaro.co.za  |  www.chiaro.co.za

 

 

 

No virus found in this message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 2015.0.5577 / Virus Database: 4213/8594 - Release Date: 11/18/14

Monday, November 17, 2014

FW: FUNKSIE PLEK VIR 50 gaste maksimum

 

 

 

Graag stuur ek 'n paar foto's van ons

OU HUIS op die plaas

Ek het 'n goedgekeurde kombuis en is

al 24 jaar geregistreerde spysenier

 

Hier bedien ek die voorbereide kosse

en julle geniet die salige Plaas atmosfeer

Kontak my gerus vir spyskaart en
besprekings

20 km buite Malmesbury met SLEGS 6km

grondpad

Vriendelike groete


Elrika Lesch

elrika.lesch@gmail.com
083 414 7023
0865 830 306   fax 2 e-mail

Friday, November 14, 2014

WBF's AHI News Digest is out! Edition of 14 November 2014

 
WBF's AHI News Digest
Published by
Worcester Business
14 November 2014
Technology
 
Today's headline
Dropbox - Nov_4_2014 The threat of secular stagnation.pdf
thumbnail www­.dropbox.com - Are you sure you want to unshare ? Once it's unshared, nobody else will be able to view it.
 
1 contributors - featured today:
 
 
Read paper →
 

Email powered by logo


If you have not requested this notification or wish not to receive paper notification updates in the future unsubscribe here.

We are committed to protecting your privacy - more on our Privacy Policy.

Smallrivers SA, Innovation Park EPFL, Building C, 1015 Lausanne, Switzerland