Friday, October 17, 2014

WBF's AHI News Digest is out! Edition of 17 October 2014

 
WBF's AHI News Digest
Published by
Worcester Business
17 October 2014
Technology Business
 
Today's headline
Dropbox - LONG TABLE 31 OCTOBER 2014.JPG
thumbnail www­.dropbox.com - Are you sure you want to unshare ? Once it's unshared, nobody else will be able to view it.
 
Advertisement
Let the jobs find you
Instantly post your resume to 75+ job sites. You can save 60 hours off your job search.
 
 
1 contributors - featured today:
 
 
Read paper →
 

Email powered by logo


If you have not requested this notification or wish not to receive paper notification updates in the future unsubscribe here.

We are committed to protecting your privacy - more on our Privacy Policy.

Smallrivers SA, Innovation Park EPFL, Building C, 1015 Lausanne, Switzerland

Wednesday, October 15, 2014

FW: Aan alle sakekamers, provinsiale en nasionale raad en voorsittersforum

 

Subject: FW: Aan alle sakekamers, provinsiale en nasionale raad en voorsittersforum

 

 

 

Tuesday, October 14, 2014

FW: ALLES VIR KANKER - BESPREEK JOU KAARTJIE !!

 

 

 

ONDERSTEUN KANKER !!!

 

U word hiermee vriendelik uitgenooi om saam met ons te kuier met ons Kanker Oggend Tee op Dinsdag, 21 Oktober 2014 om 11:00 by Nantes Estate, asook ons Lang Tafel vir Kanker op 31 Oktober 2014 om 18:30 vir 19:00 te Oude Wellington, Wellington.

 

R S V P:           Francis  084 404 8995

                        info@paarlsakekamer.co.za

 

Donasies is welkom.

 

Vriendelike groete

 

Francis Nieuwoudt (Sekretaris)
Drakenstein Sakekamer

 

Posbus • PO Box 484 Paarl 7620
Tel +27(0) 78 0288 689
Faks • Fax +27(0) 86 606 3242
info@paarlsakekamer.co.za
www.paarlsakekamer.co.za

 

 

Monday, October 13, 2014

FW: BESONDERE BYDRAE TOT DIE MALMESBURY GEMEENSKAP

 

 

Die onderstaande gaan die week in die plaaslike media gepubliseer word, gaan besoek ons webtuiste en ondersteun ons asseblief in die inisiatief!

 

 

Besonderse bydrae tot die Malmesbury gemeenskap

 

Op 7 November 2014 gaan die Malmesbury Sakekamer, buiten die bekendmaking van die wenners in die onderskeie karegoriee vir beste diensverskaffer van die jaar, ook 'n spesiale toekenning maak.  Die toekenning sal bekend staan as die "Besonderse bydrae tot die Malmesbury gemeenskap".  

 

Indien u voel dat daar 'n persoon van Malmesbury is wat hierdie jaar ' n besonderse bydrae tot ons dorp gelewer het, wil ons graag he u moet dit aan ons noem, tesame met n kort beskrywing van waarom u so voel.  Nominasies sluit op Maandag, 27 Oktober 2014 en ons sal graag van die plaaslike publiek wil hoor. 

 

Ons vra van alle inwoners van Malmesbury om ons webtuiste te besoek en om nominasies te maak vir wie hulle dink hierdie eerste ontvanger van hierdie toekenning moet wees.  Die skakel hiervoor sal onder Diensnominasie verskyn.  Terselfdertyd kan u deel neem aan die jaarlikse stemming.  Die webtuiste is www.sakekamer.co.za en volg die Diens stemming skakel om jou keuse te maak.

 

Groete

 

FW:

 

 

 

You have an MMS message!

Click to view the message. (Note that you cannot reply via your email's reply function)

http://www.georgeherald.com/news/News/General/88193/Update-George-Business-Chamber-best-in-SA
Vir sirkulasie asb.