| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Friday, October 17, 2014
WBF's AHI News Digest is out! Edition of 17 October 2014
Wednesday, October 15, 2014
FW: Aan alle sakekamers, provinsiale en nasionale raad en voorsittersforum
Subject: FW: Aan alle sakekamers, provinsiale en nasionale raad en voorsittersforum
Tuesday, October 14, 2014
FW: ALLES VIR KANKER - BESPREEK JOU KAARTJIE !!
ONDERSTEUN KANKER !!!
U word hiermee vriendelik uitgenooi om saam met ons te kuier met ons Kanker Oggend Tee op Dinsdag, 21 Oktober 2014 om 11:00 by Nantes Estate, asook ons Lang Tafel vir Kanker op 31 Oktober 2014 om 18:30 vir 19:00 te Oude Wellington, Wellington.
R S V P: Francis 084 404 8995
Donasies is welkom.
Vriendelike groete
Francis Nieuwoudt (Sekretaris)
Drakenstein Sakekamer
Posbus • PO Box 484 Paarl 7620
Tel +27(0) 78 0288 689
Faks • Fax +27(0) 86 606 3242
info@paarlsakekamer.co.za
www.paarlsakekamer.co.za
Monday, October 13, 2014
FW: BESONDERE BYDRAE TOT DIE MALMESBURY GEMEENSKAP
Die onderstaande gaan die week in die plaaslike media gepubliseer word, gaan besoek ons webtuiste en ondersteun ons asseblief in die inisiatief!
Besonderse bydrae tot die Malmesbury gemeenskap
Op 7 November 2014 gaan die Malmesbury Sakekamer, buiten die bekendmaking van die wenners in die onderskeie karegoriee vir beste diensverskaffer van die jaar, ook 'n spesiale toekenning maak. Die toekenning sal bekend staan as die "Besonderse bydrae tot die Malmesbury gemeenskap".
Indien u voel dat daar 'n persoon van Malmesbury is wat hierdie jaar ' n besonderse bydrae tot ons dorp gelewer het, wil ons graag he u moet dit aan ons noem, tesame met n kort beskrywing van waarom u so voel. Nominasies sluit op Maandag, 27 Oktober 2014 en ons sal graag van die plaaslike publiek wil hoor.
Ons vra van alle inwoners van Malmesbury om ons webtuiste te besoek en om nominasies te maak vir wie hulle dink hierdie eerste ontvanger van hierdie toekenning moet wees. Die skakel hiervoor sal onder Diensnominasie verskyn. Terselfdertyd kan u deel neem aan die jaarlikse stemming. Die webtuiste is www.sakekamer.co.za en volg die Diens stemming skakel om jou keuse te maak.
Groete
FW:
|

